Bykomende dokument

Report
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
Weskus Spitsberaad oor
Opleiding vir Industriële Ontwikkeling
20 Maart 2012
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
Onderwys is ‘n ekonomiese kwessie. Dit mag DIE
ekonomiese kwessie van ons tyd wees. Dit is ‘n
ekonomiese kwessie wanneer ons sonder enige twyfel
weet dat lande wat vir ons vandag klop op
onderwysgebied, ons môre ook sal klop as ons moet
kompeteer.
President Obama
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
MAAR WAT DIE PRESIESE SKAKEL TUSSEN ONDERWYS EN EKONOMIESE
GROEI IS, IS NIE DUIDELIK NIE
Dit word algemeen aanvaar dat onderwys 'n belangrike positiewe
uitwerking het op ekonomiese groei, maar tot op datum was die
bewyse vir hierdie aanname verrassend swak. Getuienis toon egter
dat, op die individuele vlak, meer jare onderwys lei tot ‘n hoër
inkomste. Maar, op die makro-ekonomiese vlak was empiriese
bewyse wat verandering in onderwysmaatreëls in verband bring
met ekonomiese groei sover dubbelsinnig.
2008 Verslag oor Ekonomiese Groei in Ontwikkelende
Lande
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
MOONTLIKE RELEVANTE SKAKELS
Die impak van verskillende soorte onderwys, bv. tegniese
onderwys
Die aard, stadium van ontwikkeling en openheid van die ekonomie
self bv. die impak van goed-geskoolde mense word beperk deur
te werk in ‘n sentraal-beplande ekonomie
Regstelling van swak onderwys van vroulike leerders bv. in
algemeen, hoe hoër die onderwysvlak, hoe laer die
waarskynlikheid van baie groot families
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
FAKTORE WAT ‘N DUIDELIKE IMPAK HET
As 'n algemene reël: hoe groter die gemiddelde aantal skooljare, hoe
groter die ekonomiese groei oor daaropvolgende dekades.
Bokant ‘n sekere grondlyn word die ekonomie betekenisvol en volhoubaar
verbeter deur vermeerdering van die jare bereik deur die werksmag, slegs
wanneer die vermeerderde jare ook kognitiewe vaardighede verbeter
het.
Hoe meer oop die ekonomie is, hoe hoër is die vlak van kognitiewe
vaardighede wat vereis word.
Ekonomiese ontwikkeling word die beste aangehelp wanneer verseker
word dat alle leerders basiese vlakke bemeester, maar dat
hoogpresterende leerders ook gekweek word.
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
TWEE VOORBEELDE VAN IMPAK
OESO-navorsing toon dat vir elke jaar wat die gemiddelde
skoolvlak van die bevoking gelig word, daar ‘n ooreenkomstige
3,7% ekonomiese groei in die lang termyn plaasvind.
‘n Verslag van 2009 deur die Departement van Ekonomie,
Universiteit van Stellenbosch, oor die prys van ongeletterdheid,
noem dat indien skoolonderwys in Suid-Afrika was waar dit moes
wees [op ‘n vlak gepas vir ‘n middel-inkomsteland] die BBP R550
biljoen of 23% hoër sou gewees het as die huidige vlak.
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
% SA-studente wat prestasie teen 75ste persentiel van ontwikkelde
lande oortref
(“wie dit sou ‘maak’ ekonomies, in ontwikkelde lande)
100%
10%
6%
6%
90%
80%
% of students
70%
60%
75%
50%
40%
30%
20%
10%
0%
Developed
countries
South Africa: PIRLS South Africa: TIMSS South Africa: TIMSS
Maths
Science
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
PERSOONLIKE EN STELSELVERANDERING
Die wanbalans tussen die vaardighede wat deur werkgewers
verwag word en dié wat in die mark beskikbaar is, reflekteer
enersyds die swak keuses van studente wat nie hard genoeg
gedink het oor wat vir hulle sal help om ‘n goeie werk te kry nie en
andersyds onderwysstelsels wat te dikwels onverskillig is t.o.v. die
behoeftes van die arbeidsmark en te stadig verander, selfs al
probeer hulle.
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
PROBLEEMSTELLING VIR DIE WES-KAAP (SOOS IN 2009)
Die meerderheid kinders in die Wes-Kaap het nie hulle akademiese potensiaal
bereik nie, hoofsaaklik a.g.v.:
➊ Onvoldoende tyd en aandag gewy aan lees, skryf en optel (graad 1 – 3)
➋ Swak vlakke van prestasieverantwoorbaarheid (beamptes en opvoeders)
➌ Swak skoolbestuur en leierskap
➍ Stadige koers van reaksie en ondersteuning van beamptes
➎ Lae onderwysersmoraal
➏ Onvoldoende gehalte van handboeke en ander leermateriaal
➐ Sosiale euwels (bv. armoede en misdaad)
➑ Verswakkende gehalte van skoolinfrastruktuur
➒ Nalatenskap van onderinvestering in baie areas
➓ Druk van migrasie na die Wes-Kaap
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
STRATEGIESE PLAN VIR ONDERWYS IN DIE WES-KAAP
In die tydperk 2010 tot 2019 beoog die Wes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD) om die lees,
skryf en rekenvermoëns van leerders te verbeter.
Doel:
Om die geleentheid te skep vir kinders om in skole van gehalte aan te bly vir so lank
as moontlik.
Sleutelvoordeel:
Verbetering van die lewensgeleenthede van leerders
Sleutel prestasie-aanduiders:
•
Verbetering van geletterdheid en gesyferdheid in graad 1-6
•
Verbeterde getalle leerders wat graad 12 slaag, met inbegrip van ‘n toename in die getal
wat matriek slaag met endossering en ‘n toename in die getal leerders wat Wiskunde en
Wetenskap slaag
•
Vermindering van die getal onderpresterende skole
Belangrikste skuiwe sluit in:
•
Wes-Kaapse Provinsiale Wysigingswet op Skoolonderwys
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
SLEUTELINTERVENSIES: PROJEKTE EN PROGRAMME
Leeruitkomste
Stelsels en
ondersteuning
Hulpbronne
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
SLEUTELINTERVENSIES
SLEUTELPRESTASIEAREAS
SLEUTELINTERVENSIES
Geletterdheid en
Gesyferdheid
•
•
•
Fokus op tyd op taak
Graad 3-, 6- en 9-toetsing
Hoërskoolprogram
Aanspreeklikheid
•
Wes-Kaapse Wysigingswet op Skoolonderwys – beter prestasieevaluering van onderwysers, prinsipale en beamptes wat te doen
het met leerderuitkomste.
Stel van teikens per skool en graad
•
Vinniger responstye
en ondersteuning
•
•
•
Verbeterde besigheidsprosesse en stelsels
Distriksbestuursinligtingstelsels
Versnelling in die vul van vakatures
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
SLEUTELINTERVENSIES
SLEUTELINTERVENSIES
SLEUTELPRESTASIEAREAS
Onderwysermoraal
•
•
•
Tekste en materiale
van gehalte
•
•
•
Bevegting van
armoede en
misdaad
•
•
•
•
In-diens-onderwyseropleiding- en ontwikkelingsprogramme
Opleiding vir Geletterdheid en Gesyferdheid en
kurrikulumverandering
Kalender vir skole verskaf in voorafgaande jaar
Voorsiening van handboeke en leesboeke (addisioneel tot
die nasionale norm) om te verseker dat elke klaskamer
teksryk is.
Doeltreffendheid by bestel, aankoop en aflewer van
boeke
Groter gebruik van tegnologie om ‘n kurrikulum van
gehlate te lewer (gerig deur WAN-oudit)
Uitbreiding van skoolvoedingsprogram
Verbeterde voedingswaarde van maaltye
Uitbreiding van Veilige Skole-program
Beleid vir willekeurige visentering- en beslagleggingsoperasies by skole
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
SLEUTELINTERVENSIES
SLEUTELPRESTASIEAREAS
SLEUTELINTERVENSIES
Skoolonderhoud
•
•
Prioritisering van geskeduleerde instandhoudingsbehoeftes
Vervanging van skole wat met ongeskikte materiaal gebou is
Regstelling
•
Maksimum bronne gekanaliseer na skole wat swakker
gemeenskappe bedien
Vrye kompensasie betaal om koste van skoolgeldvrystellings te dek
Groter ondersteuning aan onderpresterende skole
Bestuur van opleiding en ondersteuning
Hoërskoolprogram
•
•
•
•
Infrastruktuur
•
•
Versnelde infrastruktuurontwikkelingsprogram:
• Mobiele klaskamers vir dringende en ongeskeduleerde
behoeftes
• Nuwe klaskamers om oorbevolking in bestaande skole te
verlig
• Nuwe skole om akkommodasiedruk te verlig
Rasionalisasie van skoolinfrastruktuur
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
programprestasieaanduider
2011
Werklike
VORDERING
IN LEWERING DEUR UITKOMSAANDUIDERS
Leerders behou in die skoolstelsel van graad 10 tot 12
% leerders in graad 3 wat aanvaarbare uitkomste in Geletterdheid behaal
% leerders in graad 3 wat aanvaarbare uitkomste in Gesyferdheid behaal
% leerders in graad 6 wat aanvaarbare uitkomste in Geletterdheid behaal
% leerders in graad 6 wat aanvaarbare uitkomste in Gesyferdheid behaal
% leerders in graad 9 wat aanvaarbare uitkomste in Tale behaal
% leerders in graad 9 wat aanvaarbare uitkomste in Wiskunde behaal
Getal leerders wat Wiskunde in die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamens slaag
teiken
57%
60%
45%
50%
20%
50%
42%
11200
2011
57%
30%
47%
32%
23%
44%
10%
9820
7800
7 137
35
80%
34400
32%
13760
30
82.9%
33110
38.1%
15214
KLEIN INSKRYWINGSTAL 2011
Getal leerders wat Fisiese Wetenskap in die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamens
KLEIN INSKRYWINGSTAL 2011
slaag
Skole met ‘n slaagsyfer waar 60% slaag
Nasionale Senior Sertifikaat slaagkoers
Nasionale Senior Sertifikaat slaagsyfers
% leerders wat kwalifiseer vir B-graadstudie
Getal leerders wat kwalifiseer vir B-graadstudie
Nuwe
toetse
in
2011
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN
% leerders behou Graad 1 - 12
42.50%
2008
42.70%
2009
58.20%
49.80%
2010
2011
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN
Slaag % per kwintiel 2010 vs 2011
Getal skole <60% slaagkoers
100.00%
78
80.00%
85
60.00%
74
40.00%
20.00%
0.00%
Pass 2010
NQ1
57.76%
NQ2
55.68%
NQ3
61.39%
NQ4
70.21%
NQ5
90.23%
Pass 2011
70.29%
69.99%
70.03%
78.06%
92.71%
Bach 2010
11.26%
11.26%
12.84%
13.97%
49.52%
Bach 2011
17.93%
16.09%
16.97%
19.31%
57.62%
30
Year 2008 Year 2009 Year 2010 Year 2011
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
UITDAGINGS VIR LEWERING
Uitdagings vir lewering
Volgehoue patroon van toenemende inskrywing
(gedeeltelik as gevolg van in-migrasie na die Wes-Kaap)
Finansiële druk a.g.v. onbefondsde salarisverhogings
Nasionale beleidsontwikkelings en ondoeltreffende implementering
Agterstand in infrastruktuurinstandhouding
Toename/afname in inskrywings 2009 - 2011
9259
7695
4350
912
Gr R in
POS
Gr 1 - 12
Special
Needs
-1471
AET
FET
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
SLEUTELBELEIDE EN PROJEKTE BEPLAN VIR 2012-2014
Versterk en verdiep sleutelinisiatiewe in 2009 geïdentifiseer
Tyd-vir-taak
(lees, skryf
en reken)
Teksryke
klaskamers
Hulpbron- en
infrastruktuurontwikke
ling
Verantwoordbare bestuur
en leierskap
Onderwyseropleiding en ontwikkeling
Geteikende
ondersteuning vir
onderpresterende
skole
Verbeterde
sakestelsels
Dankie

similar documents