faktore wat die temperatuur beinvloed

Report
•
•
•
•
•
•
Afstand vanaf die ewenaar
Seestrome
Afstand van die see
Aspek
Oriëntasie van bergreekse
Hoogte bo seespieël
AFSTAND VANAF DIE EWENAAR
TITLTED RAYS
VERTICAL RAYS
• Die warmste plek op die aardoppervlak is by die ewenaar.
Ekwatoriale streke ontvang meer sonlig en hitte-energie.
– Kleiner oppervlak om te verhit.
– Sonstrale meer vertikaal
• Die koudste plek op die aardoppervlak is die pole. Poolstreke ontvang
relatief minder sonlig en hitte-energie.
– Grooter oppervlak om te verhit
– Sonstrale is meer skuins
•
Dus:
– Met verandering in breedtegrade neem temperatuur af na die
pole.
– Hoe verder ‘n mens van die ewenaar na die pole beweeg hoe
groter is die temperatuurspeling wat tussen somer en winter
ondervind word.
SEESTROME
WARM
AGHULAS
STROOM
KOUE BENGUALA
STROOM
WARM MOSAMBIEK
STROOM
• Seestrome kan die temperatuur van ‘n bepaalde
plek beinvloed.
• Lanks die ooskus van Suid-Afrika vloei twee warm
seestrome; Mosambiek en Aghulas seestrome.
– Die seestrome help om die oseaan warm te hou, sodat
winde wat oor hierdie oseaan na die land waai, warm en
vogtig is.
– Hou temperatuur hoog.
– Bevorder lug sirkulasie.
– Fasiliteer die aankoms van reën draende wolke van die
ooste.
• Lanks die weskus van Suid-Afrika vloei die koue
Benguelstroom.
– Die seestroom help om die oseaan koel te hou, sodat winde
wat oor hierdie oseaan na die land waai, koud en droog is.
– Verkoel temperatuur merkwaardig
– Lewer ‘n bydra tot die droogte en stabiliteit van die lug
massas (minder reën)
OOSKUS
WESKUS
AFSTAND VAN DIE SEE
• Naby die see
– Kleiner temperatuur verskil tussen winter en somer.
– Kleiner temperatuur verskil tussen maksimun en
minimum
• Vêr van die see
– Groter temperatuur verskil tussen winter en somer
– Groter temperatuur verskil tussen maksimun en
minimum
ASPEK
NOORDELIKE HALFROND
SUIDELIKE HALFROND
MIN VERHITTING,
MIN VERHITTING, GROTER OPPV
GROTER OPPV
BAIE VERHITTING, KLEINER OPPV /
BAIE VERHITTING, KLEINER OPPV
• Oorhoofse strale van die son is altyd tussen die Kreefskeerkring en
Steenbokskeerkring.
• Son sal altyd vanuit die Noorde op plekke Suid van die
Steenbokskeerkring geleë is skyn.
• Son sal altyd vanuit Suide op plekke Noord van die Kreefskeerkring
geleë is skyn.
• Suidelike halfrond: berghange wat Noord wys is warmer as
berghange wat Suid wys.
• Noordelike halfrond: berghange wat Suid wys is warmer as
berghange wat Noord wys.
• Plaaslike bv. Die Magaliesberg se Noordelike
berghang is warmer as die Suidelike hang, dus is dit
een van die faktore wat ons temperatuur Noord van
die berg beinvloed.
ORIËNTASIE VAN BERGREEKSE
Bergreekse wat van Wes na oos strek, keer in die winter die
koue winde af en voorkom dat die koue lug sommige plekke
bereik. Bv. Alpe
• Bergreekse wat van Noord na Suid strek, in die
Winter laat koue winde deur om areas verder Suid
te bereik. Bv. Rotsgebergte
HOOGTE BO SEESPIEËL
• Sonbestraling begin eers die grond en oseane verhit
wanneer dit die aarde se oppervlak tref. Sodra die
grond en oseane verhit word hitte oorgedra aan die lug
direk bo die grondoppervlak. Lug word dus van onder
verhit.
Hitte word nie eweredig oorgedra nie. Daar is meer lug
molekules gekonsentreer in die lug naby aan die Aarde
se oppervlak. Die gasse in die lug op hierdie vlak
absorbeer hitte en die oordrag van hitte is maklik. Lug
is dunner by hoër hoogtes. Dit beteken daar is minder
lugmolekules. Hitte-oordrag is minder doeltreffend, so
temperature is koeler by hoër hoogtes.

similar documents