ONTLEDING VAN GEDIGTE - Goudveld

Report
ELBA STOLK
GOUDVELD-HOëRSKOOL
TEMA
Dit is die sentrale gedagte
Woorde
van ‘n gedig (waaroor die
1 Op vyftien maande
ek praat,
gedig kon
gaan).
2 so het my ouers vertel,
3 lang sinne selfs. Vir woorde laat
4 ek alles op die spel.
OPSKRIF/TITEL
As jy die opskrif (naam van
die gedig) verstaan,
verstaan jy die gedig.
OPSKRIF/TITEL
Die
titel
of opskrif:
Woorde
As jy
die
opskrif
verstaan,
•Ontsluit
of verklaar
die inhoud
verstaan
jy die gedig
(die
Titel
of
opskrif
vervul
‘n
•Ondersteun
die
kern
1 Op‘n
vyftien
maande
kon
ek
praat,
naam van die gedig).
•Werp
lig
op die
inhoud en is
belangrike
funksie.
2 so het
my
ouers
vertel,
openbarend
3 lang sinne selfs.
Vir woorde laat
•Vat op
diedie
kerngedagte
saam
4 ek alles
spel.
VERSREëL
Dit is ‘n enkele (een) reël van ‘n gedig.
STROFE
Dit is twee of meer versreëls van ‘n
gedig.
STROFEINDELING
TWEE
VIER
DRIEversreëls
versreëlsword
word‘n
‘nKWATRYN
TERSINE
KOEPLET
genoem.
BEELDSPRAAK
Twee
sake word
VERGELYKING
metbedrieër
mekaar
Die
vergelyk. Die
is so listig
woorde soos,
soos
‘n slang.
net soos
en nes
word gebruik.
Twee
sake wat
METAFOOR
met mekaar
Die
bedrieër
verband
hou,
word
aan
is ‘ngelyk
slang.
mekaar gestel.
Menslike
PERSONIFIKASIE
eienskappe
Die
wind huil
word aan nieom
die hoeke
lewende dinge
van
die huis.
toegeken.
STYLFIGURE
EUFEMISME
Jy
laat die
waarheid
skuins lê.
HIPERBOOL
Jy is die
mooiste in
die wêreld.
IRONIE
is wanneer
iemand,
Die Ironie
ironiese
woorde
moet om
dusgroter
nie
te kry, spottenderwys
die
letterlikeffek
opgeneem
word nie. Weens
teenoorgestelde sê van wat hy of sy
die spotelement bedoel.
word dit ook
spotspraak genoem.
WOORDSPELING
Dit is wanneer ‘n skrywer speel met die
verskillende betekenisse wat ‘n woord
kan hê. Woordspeling word gebruik op
‘n grappige wyse.
ANTITESE
Twee uiterstes word direk teenoor
mekaar gestel om deur middel van
kontras te beklemtoon.
bv. die soet en suur van die lewe.
KLIMAKS
Die leser word ter wille van effek tot die
hoogtepunt van ‘n reeks woorde,
voorstellings of mededelings gelei.
ANTI-KLIMAKS
Dit is die teenoorgestelde van klimaks.
In plaas van hoër te klim, is daar ‘n
daling of ontknoping. Die spanning word
verlig.
PARADOKSALE
TEENSTELLING
Dit is ‘n skynbare teenstelling, ‘n
indirekte kontras. Op die oog af lyk dit
teenstrydig, maar by nadere ondersoek
ontdek die leser egter ‘n
dieperliggende waarheid.
bv. Stilbly is ook ‘n antwoord.
Om die waarheid te praat moet ek lieg.
PROGRESSIE
KLANKHERHALING
•Progressie
dra
daartoe
dat die
“progress”
WOORDHERHALING
daar
vind
groei by
of vordering
(klanknabootsing,
alliterasie,
leser
die
gedig
enduit
wil lees.
(woordeplaas.
wat herhaal)
•Progressieassonansie)
dui op vooruitgang en
ontwikkeling.
•Progressie kan waargeneem word in
woorde wat in ‘n sekere patroon
georden is.
bv. vererg, vies, kwaad, woedend
VORMELEMENT
E
‘n Strofe het
‘nSTROFEBOU
bepaalde
lengte vir ‘n
bepaalde
doel.
Die reël loop
ENJAMBEMENT
oor in die
volgende reël
sonder
leestekens.
FUNKSIES VAN
ENJAMBEMENT
Dit het
uitwerking
op beide die
tempo en
ritme.
Dit bevorder
vloeiendheid.
Dit dien as
bindmiddel
tussen
versreëls en
tussen
strofes.
Enjambemen
t verdoesel/
versteek/
versag die
eindrym.
RYM
HALFRYM
ALLITERASIE
Volrym kom
voor
wanneer
VOLRYM
vokale en
konsonante as
‘n groep
herhaal word.
EINDRYM
Verskillende
soorte
eindrym.
ASSONANSIE
HALFRYM
ALLITERASIE
Die herhaling van
dieselfde
konsonante
Hy staan skaars
aan
skouerhoogte.
die begin van
woorde in ‘n
versreël.
ASSONANSIE
Die herhaling van
Hy gaap en gaan
dieselfde vokaal
nou slaap.
in ‘n versreël.
Gedig sonder
VRYE VERS
rym.
Rym word te
RYMDWANG
getrou
nagevolg.
OMARMDE
abba
RYM
KRUISRYM
abab
EINDRY
M
GEBROKE
abcd
RYM
PAARRYM
aabb
FUNKSIES
VAN RYM
Rym is
Rym is ‘n
klankversterken
belangrike
Deur rym word
d.
vormelement
Rym
is
‘n
‘n sekere
beklemtonings
atmosfeer of en skep ‘n
-middel: patroon van
stemming
belangrike
geskep. ordelikheid.
Rym verskaf ‘n
woorde word in
patroon en dien
rymposisies
as bindmiddel.
geplaas.
ELISIE
Dit is wanneer ‘n beklemtoonde
FUNKSIE
VAN
ELISIE
lettergreep
toonlose
klinker
bv. need’rigofin‘n
plaas
van nederig
•Laat woorde
in die
of ritme pas
weggelaat
word
ommetrum
die
toe’t
in plaas
vanwoord(e)
toe het in die
•Versterk
die
metrum
of
ritme
ritme van die gedig te laat pas.
ELLIPS
FUNKSIE VAN ELLIPS
Droef kyk my oë
•‘n Deel
word
verswyg sodat dit aan die leser se
Deur
die trane
heen,
Dit is die weglatingspuntjies
verbeelding
soos amandelbloeisels oorgelaat kan word.
(stippels/beletseltekens) in ‘n gedig.
•Dit reën;
kan ook ‘n ruspose aandui.
deur die eerste
Die
sin word onvoltooid gelaat.
ek
rou
oor
die
duine,
•Dit kan die aandag vestig op ‘n belangrike deel
my bleek hande waai, wat volg.
en ‘n hond byt sy stert, soos hy draai, soos hy draai …
•Dit kan ‘n sekere atmosfeer skep.
SINESTESIE
“Silwer
stemme”
Dit is
die tegniek waar verskillende
sintuiglike
gewaarwordinge
tot een
Silwer
is iets wat
met die gesig
(oë)
beeld
verweef
word.
waargeneem word; stemme word met
die gehoor (ore) waargeneem.
TEMPO
‘n Vinnige
Stadige
word
bewerkstellig
Tempo oftempo
tydmaat
dui die
snelheid van
deur …
beweging aan wanneer ons lees of
Tempo kan stadig of vinnig
•Langvoordra.
•Kort
klanke
klanke
wees.
•Baie leestekens
•Enjambement
•Woorde
•Die
afwesigheid
wat beklemtoon
van leestekens
word
RETORIESE
VRAAG
Dit is ‘n vraag waarop daar nie ‘n
antwoord verwag word nie. Die doel is
om die leser by die gebeure te betrek.
RITME
Alles wat lewe, het RITME. Daar is
ritme in ons hartklop, in die klots van
branders teen die rotse, in die wisseling
van seisoene. Ritme word gekenmerk
deur BEWEGING.
HERHALING
KLANKHERHALING
WOORDHERHALING
REFREINE
(klanknabootsing, alliterasie,
( frases, versreëls
(woorde wat
of strofes
herhaal)
wat herhaal)
assonansie)
ELBA STOLK
GOUDVELD-HOëRSKOOL
TEMA
Dit is die sentrale gedagte
Die tema het ‘n boodskap of
van ‘n gedig (waaroor die
‘n les.
gedig gaan).
OPSKRIF/TITEL
Dit is die naam van die
gedig en dikwels die sleutel
tot die inhoud van die gedig.
OPSKRIF/TITEL
Die
titel
of opskrif:
Woorde
As jy
die
opskrif
verstaan,
•Ontsluit
of verklaar
die inhoud
verstaan
jy die gedig
(die
Titel
of
opskrif
vervul
‘n
•Ondersteun
die
kern
1 Op‘n
vyftien
maande
kon
ek
praat,
naam van die gedig).
•Werp
lig
op die
inhoud en is
belangrike
funksie.
2 so het
my
ouers
vertel,
openbarend
3 lang sinne selfs.
Vir woorde laat
•Vat op
diedie
kerngedagte
saam
4 ek alles
spel.
SUBTITEL
Dit is ‘n onderafdeling of alternatief wat
onder die titel verskyn.
VERSREëL
Dit is ‘n enkele (een) reël van ‘n gedig.
STROFE
Dit is twee of meer versreëls van ‘n
gedig.
STROFEINDELING
VYF
AGTversreëls
versreëls
word
‘n
OKTAAF
TWEE
VIER
DRIE
versreëls
versreëlsword
word
word‘n
‘n
‘nKWINTET
KWATRYN
TERSINE
KOEPLET
SES versreëls word ‘n SEKSTET genoem.
genoem.
TIPOGRAFIE
Tipografie is die manier waarop die
gedig GEDRUK is.
TIPOGRAFIE
•Wyse waarop reëls of woorde geplaas
is
-Tipografiese alleenplasing
-Tipografiese inkeping
-Tipografies wit
•Strofebou
•Lettertipes
•Lengte van versreëls
•Skuinsdruk (kursief)
•Hoof- en kleinletters
•Leestekens
APOSTROOF
HIPERBOOL
ASINDETON
POLISINDETON
EUFEMISME
OKSIMORON
ANTIKLIMAKS
STYLFIGUR
E
LITOTES
IRONIE
WOORDSPEANTITESE
LING
KLIMAKS
PARADOKSALE
REGRESSIE
TEENSTELLING
KLANKNABOO
PROGRESSIE
T-SING
HIPERBOOL
Ek het jou al ‘n
duisend maal
gesê jy moet
dit nie doen
nie.
Dit is nie
opsetlike
onwaarheid
nie, iets word
net vergroot
om dit
indrukwekkend te maak.
EUFEMISME
Dit is die
versagting
van die harde
werklikheid.
Jy lieg.
Jy laat die
waarheid
skuins lê.
IRONIE
is wanneer
iemand,
Die Ironie
ironiese
woorde
moet om
dusgroter
nie
te kry, spottenderwys
die
letterlikeffek
opgeneem
word nie. Weens
teenoorgestelde sê van wat hy of sy
die spotelement bedoel.
word dit ook
spotspraak genoem.
ANTITESE
Twee uiterstes word direk teenoor
mekaar gestel om deur middel van
kontras te beklemtoon.
bv. die soet en suur van die lewe.
PROGRESSIE
In ‘n goeie
gedig is daar
altyd
progressie.
Progressie
dra daartoe
by dat die
leser die
gedig enduit
wil lees.
bv. vererg,
vervies,
kwaad word,
woedeuitbarsting
REGRESSIE
bv. Die fris jong
man het siek
geword, later
was hy
brandmaer tot
hy uiteindelik
net vel en been
was.
Dit is die
teenoorgestelde
van progressie,
naamlik
agteruitgang.
KLIMAKS
Die leser word ter wille van effek tot die
hoogtepunt van ‘n reeks woorde,
voorstellings of mededelings gelei.
ANTI-KLIMAKS
Dit is die teenoorgestelde van klimaks.
In plaas van hoër te klim, is daar ‘n
daling of ontknoping. Die spanning word
verlig.
OKSIMORON
bv.
siende blind,
jeugdige
grysaard, ope
geheim,
ou nuus,
‘n arme ryke.
Twee
teenstrydige
woorde wat ‘n
kontras vorm,
word direk
langs mekaar
geplaas.
APOSTROOF
bv. Dood, waar
is jou angel ?
Dit is ‘n
regstreekse
aanroeping
deur ‘n skrywer
of spreker van
‘n persoon wat
gewoonlik dood
of afwesig is.
ASINDETON
bv.
Honde, katte,
varke, kinders,
alles, peul by
die
kombuisdeur
uit.
Hier word
voegwoorde
weggelaat waar
‘n mens dit
normaalweg
sou verwag.
POLISINDETON
bv.
Ons het gesing
en gedans en
gelag en
gespeel.
Dit is die
herhaling van ‘n
voegwoord om
‘n bepaalde
effek te kry.
LITOTES
bv. Hier is vir
jou ‘n
sakgeldjie
van R20 000
om vir jou
iets te gaan
koop.
Dit is feitlik die
teenoorgestelde van
die hiperbool.
Wanneer die
waarheid verklein
word, om dit beter te
laat uitkom of uit
gevoel van
nederigheid.
WOORDSPELING
Dit is wanneer ‘n skrywer speel met die
verskillende betekenisse wat ‘n woord
kan hê. Woordspeling word gebruik op
‘n grappige wyse.
KLANKNABOOTSING/
ONOMATOPEE
bv. zoem,
bokmakierie,
gedoef-doef,
kaplaks ens.
Dit is die
nabootsing van
sekere klanke
of geluide.
PARADOKSALE
TEENSTELLING
Dit is ‘n skynbare teenstelling, ‘n
indirekte kontras. Op die oog af lyk dit
teenstrydig, maar by nadere ondersoek
ontdek die leser egter ‘n
dieperliggende waarheid.
bv. Stilbly is ook ‘n antwoord.
Om die waarheid te praat moet ek lieg.
BEELDSPRAAK
Twee
sake word
VERGELYKING
metbedrieër
mekaar
Die
vergelyk. Die
is so listig
woorde soos,
soos
‘n slang.
net soos
en nes
word gebruik.
Twee
sake wat
METAFOOR
met mekaar
Die
bedrieër
verband
hou,
word
aan
is ‘ngelyk
slang.
mekaar gestel.
Menslike
PERSONIFIKASIE
eienskappe
Die
wind huil
word aan nieom
die hoeke
lewende dinge
van
die huis.
toegeken.
BEELDSPRAAK
Twee sake wat
in METONIMIA
noue verband
staan word met
mekaar in
verband
Jan
het die
gebring.
Dit
word
genoem
bottel
lief.
as een
simbool.
(drank)
Die saak of
begrip wat
eintlik genoem
moet word,
word verswyg.
SINEKDOGEE
Net die
Gee ons
belangrikste
vandag
ons
deel word
daaglikse
genoem
terwyl
die
geheel
brood.
eintlik
bedoel
(lewensbeword.
hoeftes)
ANTONOMASIA
Hier word ‘n
Hy is ‘n
eienaam
as ‘n
Simson.
soortnaam
gebruik.
(baie
sterk)
Die man is ‘n
Bacchus.
(lief vir
drank)
VORMELEMENT
E
‘n Strofe het
‘nSTROFEBOU
bepaalde
lengte vir ‘n
bepaalde
doel.
Die reël loop
ENJAMBEMENT
oor in die
volgende reël
sonder
leestekens.
ELISIE
Dit is wanneer ‘n beklemtoonde
FUNKSIE
VAN
ELISIE
lettergreep
toonlose
klinker
bv. need’rigofin‘n
plaas
van nederig
•Laat woorde
in die
of ritme pas
weggelaat
word
ommetrum
die
toe’t
in plaas
vanwoord(e)
toe het in die
•Versterk
die
metrum
of
ritme
ritme van die gedig te laat pas.
ELLIPS
FUNKSIE VAN ELLIPS
Droef kyk my oë
•‘n Deel
word
verswyg sodat dit aan die leser se
Deur
die trane
heen,
Dit is die weglatingspuntjies
verbeelding
soos amandelbloeisels oorgelaat kan word.
(stippels/beletseltekens) in ‘n gedig.
•Dit reën;
kan ook ‘n ruspose aandui.
deur die eerste
Die
sin word onvoltooid gelaat.
ek
rou
oor
die
duine,
•Dit kan die aandag vestig op ‘n belangrike deel
my bleek hande waai, wat volg.
en ‘n hond byt sy stert, soos hy draai, soos hy draai …
•Dit kan ‘n sekere atmosfeer skep.
SINESTESIE
“Silwer
stemme”
Dit is
die tegniek waar verskillende
sintuiglike
gewaarwordinge
tot een
Silwer
is iets wat
met die gesig
(oë)
beeld
verweef
word.
waargeneem word; stemme word met
die gehoor (ore) waargeneem.
RYM
HALFRYM
ALLITERASIE
Volrym kom
voor
wanneer
VOLRYM
vokale en
konsonante as
‘n groep
herhaal word.
EINDRYM
Verskillende
soorte
eindrym.
ASSONANSIE
HALFRYM
ALLITERASIE
Die herhaling van
dieselfde
konsonante
Hy staan skaars
aan
skouerhoogte.
die begin van
woorde in ‘n
versreël.
ASSONANSIE
Die herhaling van
Hy gaap en gaan
dieselfde vokaal
nou slaap.
in ‘n versreël.

similar documents