MIS BOU VAN DIE DRAMA - Goudveld

Report
REZA DE WET
ELBA STOLK
GOUDVELD-HOëRSKOOL
DRAMATIESE
IRONIE
HANDELING
RUIMTE
DRAMA
DIALOOG
KARAKTERS
BOTSING/
KONFLIK
Handeling is die somtotaal van die
gebeurtenisse in die toneelstuk
HANDELING
wat volgens
‘n vasgestelde plan of
patroon verloop.
UITERLIKE HANDELING
INNERLIKE HANDELING
Dit is wat die gehoor op
die verhoog kan sien
gebeur – die bewegings en
gebare van die karakters.
Dit verwys na die
gedagtes en gevoelens
van die karakters, en
kan nie waargeneem
word nie. Daar is
voortdurend
wisselwerking tussen
die uiterlike en
innerlike handeling.
Die dramaturg kommunikeer met die
gehoor deur die
dialoog, wat die draer
DIALOOG
word van die gedagte of tema
waaromheen die drama gebou is. Deur
die dialoog word besonderhede oor die
karakters meegedeel.
Jy het mos
gesê sonder
skoene
DRIE BELANGRIKE
VEREISTES
Dit moet
natuurlik
(werklik)wees
en inligting
verskaf
Dit moet
funksioneel
wees (moet die
tema oordra)
Dit moet
karakteropenbarend wees
Dialoog moet natuurlik
(werklik) wees en
inligting verskaf
Terwyl Miem en
Meisie aan die
goiingsakke werk, sê
Miem:
“Die skêr is al weer
stomp, Meisie, jy
moet dit slyp.”
Hierdie woorde gee ‘n
aanduiding van
Meisie se daaglikse
verantwoordelikhede
Gertie gee aan die
konstabel inligting
oor Gabriël se
omstandighede
wanneer sy sê:
“Haar man. Sewe jaar
gelede het hy mos
opgegaan. Ja, net na
die Depressie. Sy
moet hom hand en
mond bedien…”
Dialoog moet funksioneel
wees (moet die tema
oordra)
In antwoord op die
konstabel se vraag aan
Meisie of sy dan nooit
uitkom nie, antwoord sy:
My ma het my hier nodig.
My ma het net vir my.”
Hierdie woorde sluit aan by
die tema van bevryding
omdat dit aantoon waarom
dit uiteindelik vir Meisie
nodig is om te ontsnap.
Wanneer Meisie aan die
konstabel vertel wat sy in die
sirkus gesien het, sê sy onder
andere:
“Die man maak ‘n kou voëls
oop en voëls vlieg uit.”
Dit sluit aan by die tema van
bevryding: Meisie ontvlug
uiteindelik soos ‘n voël uit ‘n
kou.
Dialoog moet
karakteropenbarend
wees
Dit is duidelik dat die
konstabel glad nie ‘n
beskeie mens is nie en dat
hy die vroue wil gerusstel
wanneer hy sê:
“Dames, wees tog gerus.
Hulle noem my nie
verniet Snuf-in-die-neus
nie… Wat ek nie al kon
uitsnuffel nie!”
Wanneer Gertie sê dat sy
die sirkustent gesien het,
vra Meisie opgewonde:
“Is daar liggies en is die
tent groot?”
Hierdie woorde sluit aan by
haar fassinering met die
eksotiese sirkus en haar
behoefte om uit haar
omstandighede te ontsnap.
Daar
moetvan
‘n oorsaak
vir die
in
Die kern
elke drama
is ‘nbotsing
stryd, ‘n
die drama
DieKonflik
botsingistussen
die
krisis
of ‘n wees.
botsing.
‘n logiese
twee
strydende magte
die intrige
en noodwendige
gevolgvorm
van handeling.
ofDit
plot.
Die spanning
loop op totdat
die
is juis
in krisisoomblikke
BOTSING/KONFLIK
klimaks
bereik
tot die keerpunt
mense
seis,
karakter
duidelik waar
die held óf
seëvier óf word.
tot ‘n val kom.
geopenbaar
Verskillende
vorme van botsing
Botsing met
ander
karakters,
gewoonlik
tussen die
held en
sy/haar
teenstander
Botsing met
uiterlike
omstandighede/omgewing
waarin die
karakter
hom/haar
bevind
Botsing
tussen die
mens en die
noodlot of
ander magte
groter as die
karakter en
buite sy/haar
Die botsing
kan innerlik
van aard
wees- in die
gemoed van
die held
In elke dramateks verskyn
daar heel eerste ‘n lys van die
KARAKTERS
karakters
wat in die drama
voorkom.
DRIE SOORTE
PROTAGONIS
Protagonis is die
hoofkarakter of held.
Dit gaan in die drama
veral om sy/haar
optrede, gevoelens en
lot. Die protagonis
oorheers die toneel
van die begin tot die
einde.
Antagonis
is die
ANTAGONIS
belangrikste
teenspeler of die een
wat die grootste
bedreiging vir die
protagonis inhou. Die
antagonis laat onstaan
die worsteling en
krisis/konflik by die
protagonis.
Tritagonis staan
tussen die twee
strydende partye. Die
tritagonis kan :
TRITAGONIS
•die intrige in die
drama veroorsaak en
die spil wees waarom
die konflik draai,
•*‘n werktuig in die
een karakter se hand
wees, * die aanval van
die antagonis afweer
en ‘n versoening met
die teenstander
bewerkstellig
Omdat die drama bedoel is om as opvoering beleef
te word, speel die ruimte ‘n belangrike rol. Die
opgevoerde dramaRUIMTE
word in ‘n bepaalde ruimte
beleef, naamlik die teater. Die teater bestaan uit
verskillende ruimtes.
SPEELRUIMTE
DIE VERHOOG
GEHOORRUIMT
E
DRAMATIESE
RUIMTE
BINNERUIMTE
(wat jy visueel
sien)
DIE GEHOOR
(ouditorium)
BUITERUIMTE
(onsigbare bv.
geluide wat jy
hoor)
BINNERUIMTE
In die beskrywing van die
stel aan die begin van die
drama word die binneruimte
– die kombuis – baie deeglik
beskryf.
DRAMATIESE
IRONIE
Dit kan gedefinieer word as die
kontras tussen skyn en werklikheid.
Dit is wanneer een of meer karakters
heeltemal onkundig oor die stand van
sake is. In hierdie ironiese situasie
kan die onkundige dikwels
opmerkings maak wat vir hom/haar
een betekenis, maar vir die ingeligte
en die gehoor ‘n volkome ander
betekenis het. Dramatiese ironie kan
die spanning verhoog of vir humor
sorg.
BOU VAN DIE DRAMA
HOOFTEKS
Dialoog(woorde) en
bewegings van akteurs
NEWETEKS
Aanwysings en
beskrywings van
gebeure en bewegings
van akteurs (in hakies
en kursief gedruk)
DRAMATEKS
BEDRYWE
‘n Nuwe bedryf of toneel hang
dikwels saam met:
•Die verwisseling van plek
•Die verloop van tyd
•Die opkom en afgaan van
karakters
TONELE
TWEE SOORTE
DRAMAVORMS
GESLOTE
DRAMAVORM
Volg ‘n vaste patroon wat
opbou tot ‘n hoogtepunt
(klimaks)
OOP
DRAMAVORM
Volg nie ‘n logiese
ontwikkeling na ‘n
hoogtepunt (klimaks toe nie,
maar het ‘n sikliese verloop
In die ontknoping is daar ‘n
duidelike afname in spanning
voor die slot. Soms word die
blinde noodlot of toeval teen die
einde van die drama gebruik om
ONTKNOPING
die natuurlike verloop
van sake te
onderbreek.
Wanneer die
handeling ‘n
beslissende wending
na die een of ander
kant OMMEKEER
toe neem, word
dit die ommekeer of
wending genoem.
Die toeskouer maak kennis met
die noodsaaklike besonderhede
van die karakters, hul verhouding
tot mekaar, die tyd en plek van
handeling
ens. sodat die toeskouer
EKSPOSISIE
die verloop van sake kan volg.
GESLOTE
DRAMAVORM
Die botsing in die drama word al
hewiger en die HOOGTEPUNT
verwikkeling loop
in ‘n stygende spanningslyn tot by
die hoogtepunt/klimaks. ‘n
Oorwinning word behaal of ‘n
bepalende keuse word gemaak.
Na die uiteensetting
moet daar iets gebeur
wat die handeling aan
die gang kan sit. Dit
word die motoriese
moment genoem. In
VERWIKKELING
die verwikkeling word
die handeling verder
gevoer. Dit begin
wanneer daar ‘n teken
van naderende
botsing is.
In
die ontwikkeling blyk dit dat
ONTWIKKELING
die botsing tussen die twee
opponerende magte of
standpunte onafwendbaar is.
Die tradisionele drama
se spanningslyn kan as
volg voorgestel word
Hoogtepunt
4
Ommekeer
5
Ontwikkeling
Ontknoping
3
6
Verwikkeling
2
Eksposisie
1
Die innerlike bou van
Mis kan as volg
opgesom word
Hoogtepunt
In die klimaks
4
transformeer die konstabel
Ommekeer
tot ‘n siende hofnar en
onder 5sy betowering dans
Ontwikkeling
Meisie by die agterdeurOntknopin
uit
In die ontwikkeling
raak
en die konstabel, in die g
3 die gehoor al hoe meer
MeisieDaar
se transformasie
isklere
nie ‘n
tradisionele
van
‘n hofnar, volg
6
bewus
van
die
innerlike
van ‘nontknoping
skaam, onseker
of afloop
haar.van
konflik
en klimaks
meisie
na in
dieMeisie
dansende
spanning
ná die
Verwikkelin
vermoed
hulle
die en dit is
vlinder
kanslot
asdat
dieoop
nie. Die
is
g
konstabel
niewat
is wat
hy se lot
ommekeer
beskou
word.
onseker
Meisie
se
koms is
2Die konstabel
In die eksposisie
maak die
voorgee
om te wees
is. nie.
die
motoriese
moment
wat
gehoor kennis met Miem
handeling
aan die gang
Eksposisi
endie
Meisie
se
sit. In diehulle
verwikkeling
e
omstandighede,
worddie
dietyd
uitwerking
van
1 verhouding,
en
die konstabel
op elkeen
ruimte waarin
die drama
vroue
afspeel envan
die die
besef
dat getoon.
daar ‘n onheil dreig.
ROOMS-KATOLIEKE
MIS
DIEREMIS
Die eerste soort mis verwys na die mis
Die volgende soort mis is die menslike
ontlasting wat Gabriël elke dag ofwaaruit
twee Miem en Meisie ‘n bestaan maak. In
die eksposisie is Miem en Meisie besig om
in die slopemmer
onder
sak.
Laastens
skakel die na
titel
met laat
die Roomsgoiingsakke
aan mekaar te werk. Dié sakke
Sedert
Gabriël
hom
sewe
jaar
gelede
op
Katolieke
mis,
naamlik
die
ritueel
van
Derdens
beteken
“mis”
dieselfde
as
TITEL
word
perdemis en
die solder
Miem
en vol gemaak – beesmis,
MENSLIKE
gebede
en afgesonder
gesange
dieiskerkdiens.
“verkeerd”
en is ditvan
diehet,
teenoorgestelde
(naam
van– wat hulle asONTLASTING
OMkonstabel,
IEMAND
MIS
varkmis
bemesting verkoop.
Meisie
verantwoordelik
virsê
diebyvoorbeeld
leegmaak
Die
met
sy simpatieke
oor
en
van
“raak”.
DieTE
konstabel
boek)
Dit
van
Reeds
inwen
die
magnetiese
aantrekkingskrag,
dieis hulle bron van inkomste. Die stink
“As
ekdie
dit slopemmer.
nie
mis het nie,
is daar
drie
Om‘niemand
temis
mis,
dui
Nog
betekenis
van
kom
misreuk
veroorsaak
dat of
dieiets
twee
vroue
‘nin
beskrywing
van die
word
genoem
vroue
sehier
vertroue
en stel
hulle
bieg
teenoor
dames
teenwoordig”
en
“…daar
is
verder
op verlange.
Miem
mis
die
woord
“vermiste”
voor.vir
Die
voer.
Meisie vertel
dat
daar
‘n slopemmer
die mislike bestaan
hom
soos
teenoor
‘n Rooms-Katolieke
ander
gegewens…
wat onder
u miskien
twee
en
dielaas
feit
haar
mangewoond
watmeisies
sy sewe
jaar
konstabel
dat
sy vermiste
nie
is aan
mense
wastafel
staan,
en die
daar
isdie
verskeie
priester.
Meisie
bely
opwinding
van
misgekyk
het”
Verder
het
vroue
dit
dat
diehet,
konstabel
met vermiste
die misreuk,
oujongnooi
nie omdatgesien
sy weens
die
en Gertie
die
verwysings
die slopemmer.
Trouens,
haar
sirkusbesoek,
Gertie
haar
“mis”
oor diena
konstabel
se openbaar
edel bedoelings
mis ‘n
liggaamlike
verhouding
persone
werk,
is sentraal
in die
gepaardgaande
vlieë
en brommers,
geen
dit
is duidelik
dat
MiemHierdie
bynaoor
‘n betekenis
obsessie
en Miem
bieg
haar
en sensuele
Meisie
sesy
veiligheid.
met
drama.
‘n man,
Die en
hele
Meisie
drama
verlang
bouvoor
ook
na
besoekes
kry
nie.
Wanneer
Miem
net
daarmee
het
–
Gabriël
aan
hunkering
nasyaan
‘nherinner
man
in haar
lewe.
van mis
sluit
by die
motief
van
‘n die
lewe
op drama
navan
Meisie
opwinding
waarin
haar
sy
diewil
einde van
bedwat
toe met
gaan,
noem
die
slopemmer.
Ironies
genoeg
skep
die
Wanneer
konstabel
Meisie
se gesig
blindheid
– om
dinge
“mis”
te
kyk.
verdwyning
vermis
raak.
individu
waardeer
word.
sy dat sy die as
volgende
oggend
vroeg
moet
VERMISTE
VERKEERD
leegmaak
van die
slopemmer
“sien”
sê hy “Kniel
nou.
Hier. Regdie
voor
opstaan
omdat die besending mis vroeg
geleentheid
Meisie
enpriester
die konstabel
my”
en is hyvir
baie
soos ‘n
wat
‘n
word. Hulle lewens word dus deur
om alleen
buite te
wees en
planneopgelaai
vir
biddende
persoon
seën.
mis gereël.
haar “ontsnapping” te maak.
Dit word nie
noodwendig
chronologies
aangebied nie.
Hoewel Gabriël bv. al
sewe jaar lank op die
solder is, kry ons eers
‘n rukkie na die
konstabel se koms
inligting oor waarom
Gabriël daar is.
Die volgorde of
struktuur waarin
die gebeure
georganiseer is.
WAT IS DIE
INTRIGE ?
Die rol van oorsaak
en gevolg, d.w.s. wat
aanleiding tot gebeure
gee en wat die gevolge
daarvan is.
WAT IS DIE
SUBINTRIGE ?
In al drie gevalle speel die subintriges ‘n
belangrike
‘n Handelingslyn
rol om diemet
hoofintrige
sy eie te
ondersteun en help
patroon.
dit die gehoor/leser om
die karakters
Drie voorbeelde
en hulle optrede
in Mis. beter te
verstaan.
Gabriël se
verhaal: sy
agtergrond, sy
verhouding met
Miem en sy rol
as karakter.
Die inligting oor
die verdwyning
van Rienie
Pieterse en
Sannie Koen.
Die konstabel se
verhaal van hoe
hy blind geword
het.
TEMA
BESWERING
Eers verander die
blinde konstabel na ‘n
In Mis ishofnar
Miemen
betowerende
die
besweerder
dan
verander
Meisie se
Meisie
se bevryding
huiwering
saam
wat voorafgegaan
die om
bose
wil
word
met
hom twee
teHierdie
gaan,
besweer.
deur
wanneer
sy deur
bose
is die
transformasies.
kamer “fladder” en op
tweeledig.
maat van musiek by
die huis se deur uit te
dans.
BEVRYDING
Eerstens is daar die
Meisie
is vasgevang
moordenaar
wat
en
word
Tweedens
is onderdruk
daar
bose
is vir
Inverantwoordelik
albei
gevalle
isdie
die
doel
sirkus
op
dietwee
dorp.om
in vorige
benouende
die
van
haar
beswering
verdwynings
wat sydeur
wil
neerdrukkende
Meisie
te beskerm
besweer.
haar
agter
slot en grendel
omstandighede
en sy
en
afgesonder
van die
verlang
na meer
in
wêreld
die
lewe te
enhou.
word
uiteindelik bevry.

similar documents