Apparatuur

Report
Module 1.1
Apparatuur
DIE MOEDERBORD
• Verskaf konneksies vir ander stroombane
(RAM, SVE ens.)
• Verseker kommunikasie tussen
komponente
• Verskaf kragtoevoer
Modulêre ontwerp –
afsonderlike komponente
NB vir herstel en opgradeer
•
•
•
•
•
ZIF-inpropgleuwe
DIMM-gleuwe
SATA-konneksiepunte
Eksterne konneksiepunte (USB, VGA)
Uitbreidingsgleuwe (ISA, MCA, EISA, PCI,
PCI-X, AGP, PCI-E
Komponente op die moederbord
SVE
Die masjiensiklus
1. Haal data & instruksies vanaf
RAM (geheue)
2. Dekodeer instruksies
3. Voer instruksies uit
4. Stuur data terug na die geheue
ROM – Read only memory
• Firmware – programmatuur op ROM
• BIOS ( “Booting up”)
• Beheer apparatuur op laagste vlak
• Opsie vir gebruiker om op te stel
• Kontroleer en toets ander apparatuur
(POST)
• Vind bedryfstelsel en laai
• CMOS
ROM in ander toestelle
 Firmware beheer die basiese werking
van ‘n toestel
 Bv. Drukker se drywerprogram ontvang
“druk”-instruksie van bedryfstelsel en
vertaal dit na instruksie wat firmware
kan verstaan
 Slimfone en tablette se bedryfstelsel
word in firmware gestoor
Opgradering van firmware
 Toestel kan moontlik vinniger werk, verkry
nuwe funksies
 EEPROM word volledig uitgevee en
vervang met nuwe inhoud -- “flashing”
genoem
 Proses moet nie onderbreek word nie
Tipiese toestelle waarvan ROM firmware
opgegradeer moet word: slimfone, tablette,
GPS-toestelle, videokaarte
RAM
DIMM’s
RAM is:
• elektries
• vinnig
• onbestendig
• relatief duur
• beperk deur
 aantal geheue-adresse wat
adresseer kan word (32 bit / 64 bit)
 aantal geheuegleuwe
Grafikakaarte
• Het ’n eie grafika-verwerker – GPU en RAM
• Taak is om beelde te skep en op monitor te vertoon
• Verminder die las op die SVE
• Skootrekenaars het ingeboude videovermoë
EN videokaart, skakel tussen hulle
• DVI – VGA – S-Video – HDMI -Crossfire
Akt 1
Data-oordrag
• Rol van moederbord: kommunikasie
tussen komponente
• Hoe vind data-oordrag plaas?
 Regulering van tyd deur stelselklok
 Twee hooftipes konneksies
 Kommunikasie tussen toestelle en stelsel
Data-oordrag
• Stelselklok (GHz) – ‘n kwartskristal wat teen konstante frekwensie
elektriese stroom pols. Alle aktiwiteite word hierteen gekoördineer.
 Klokvermenigvuldiging
• Bus – stel drade wat data tussen komponente vervoer
• Punt-tot-punt konneksies
 Direk en toegewyd, word nie deur komponente gedeel nie
 SVE tot RAM
 SVE tot grafikakaart
• Na randapparatuur
 Fisiese konneksie (USB, Firewire, Thunderbolt)
 IRQ / Hardware interrupt
 Plug and play
•
•
•
•
Toestel identifiseer homself
IRQ en geheue spasie word toegeken
Soek drywerprogram
Outomaties gelaai
Hot-swappable
Plug-and-Play
• Vermoë om toestel
uit te haal/in te
prop selfs al is krag
aan
• Vb: USB-toestelle
• Nie: videokaart,
hardeskyf
• Tegnologie wat
konfigurasieproses
outomaties afhandel
voordat toestel gebruik
word
Kasberging / Caching
In verskeie situasies
1. SVE: kasgeheue
• Spesiale hoëspoed geheue
• Level 1, 2, 3
2. Hardeskyf/Berging:
deel van normale RAM
3. Kommunikasie
Web caching
Doel van kasberging
• Verhoed dat stadiger medium
‘n vinniger medium ophou.
Akt 2 (bl 14&15)
Stoor (Berging)
Stooreienskappe
Tipes stoor
•
•
•
•
•
bestendig
relatief stadig
relatief goedkoop
meeste is meganies
 magneties
 opties
•
•
•
 rpm
 Magneties
 2 fisiese grotes
•
•
•
Flash-skywe
Vastetoestand / Solid state
 SSD
 Duur
 Vinnig
IDE
SATA
•
Akt 3 (bl 17)
Optiese skywe
 CD
 DVD
 BluRay
ander
 Gebruik EEPROM
 Is elektronies
 Bv flash-skywe en
SSD’s
Hardeskywe – bestaan uit plate bedek met ‘n
magnetiese stof
Draagbare skywe
 Firewire, USB, Thunderbolt, eSATA
Stoor / Berging
Public domain pictures en clipart
gebruik.
• http://www.wpclipart.com
• http://commons.wikimedia.org/wiki/Main_P
age

similar documents