n refleksboog

Report
MENSLIKE REAKSIES UIT DIE
OMGEWING
DIE SENUWEESTELSEL
OOG EN OOR
Die Senuweestelsel
 Organismes moet bewus wees wat rondom hulle aangaan,
aangesien dit jou kanse om oorlewing affekteer.
 Koördinasie van ‘n organisme se aktiwiteite
word teweeggebring deur die
ENDOKRIENESTELSEL en
SENUWEESTELSEL
Die Senuweestelsel
 ‘n Senuweestelsel laat ‘n organisme toe om
stimuli vanuit sy interne of eksterne
omgewing te bespeur en om daarop te
reageer.
 ‘n Stimulus is enige verandering
in jou omgewing
bv. ‘n ligflits, ‘n geraas, ‘n vlieg wat
op jou neus te lande kom.
MENSLIKE REAKSIES TOT DIE OMGEWING
Bestaan uit TWEE stelsels wat bestudeer moet word:
Senuweestelsel
Endokriene stelsel
•
Eksterne omgewing: Omgewing buite die liggaam
bv. van die faktore wat mag verander soos
temperatuur, lig, beskikbaarheid van water ens. in
hulle natuurlike omgewing of habitat.
•
Interne omgewing: Omgewing binne-in die ligaam
bv. konsentrasie van CO2, O2, H2O rondom
selle/weefsels/organe binne-in die liggaam.
Reseptor
Rooi lig
•
•
•
Oog
Proses
Brein
Effektor
Spier
Respons
Rem
Om stabiliteit/balans binne-in die organisme instand te
hou
Organismes neem veranderinge in die omgewing waar
as ‘n stimulus.
Hierdie impulse word na die brein gestuur wat die
inligting interpreteer en stuur ‘n ander boodskap terug
na die deel van die liggaam wat die deel inlig/vertel hoe
om te reageer.
Reseptor
Rooi lig
Oog
Proses
Brein
Effektor
Respons
Spier
Rem
 ‘n Stimulus is enige verandering in jou omgewing
 ‘n Reseptor is ‘n senuweesel wat die stimulus waarneem
 ‘n Neuron is ‘n gespesialiseerde sel wat ‘n elektriese boodskap
(impuls) oor die liggaam dra.
 ‘n Impuls is ‘n elektriese boodskap wat langs ‘n neuron
gedra word.
•
Die liggaam werk hard om sy interne omgewing so
konstant as moontlik te hou.
• Al die organe en stelsels van die liggaam werk saam
om hierdie stabiele interne toestand te skep.
• DIE PROSES VAN HANDHAWING VAN ‘N
KONSTANTE SELOMGEWING IN DIE LIGGAAM,
WORD HOMEOSTASE GENOEM.
• Die endokriene en senuweestelsel, ons koordinasiestelsels, speel ‘n baie belangrike rol in
regulering van homeostase. Bv. Bloeddruk, glukose
vlakke in die bloed, menstruasie, ens.
Menslike senuweestelsel is ‘n komplekse stelsel
Hipotalamus
Serebrum
Serebellum
Rugmurg
Benige werwel
van die
werwelkolom
VOOR
Motoriese area
Beplanning, denke
AGTER
Sensoriese
area
Beheer alle
willekeurige
spieraksies
Visie
Gedrag, Geheue,
emosie, bui
Reuk
Gehoor / Taal
SEREBELLUM
• Koördineer bewegings van willekeurige spiere
• Hou jou balans en ewewig instand deur die spiertonus te
beheer
Medulla
oblongata
SEREBELLUM
 Die MEDULLA OBLONGATA koördineer onwillekeurige,
outomatiese prosesse — soos asemhaling, hartklop.
 Stel elke helfte van jou brein instaat om die opponerende
deel van jou liggaam te beheer
 Gelei senu-impulse tussen die rugmurg en die brein
HIPOTALAMUS
• Beheer jou bloeddruk
• Beheer jou
liggaamstemperatuur
• Reguleer jou vlakke van
dors en honger
HIPOTALAMUS
• Reguleer emosies soos
woede en plesier
• Reguleer jou slaappatrone
(Beheersentrum vir
homeostase)
cerebrum
DIE RUGMURG
Brein
Rugmurg
Rugmurg
Hoof senuwees
 Die rugmurg word goed
beskerm deur die werwels,
meninges (drie
membrane) en die
serebrospinale vloeistof.
 Dit vervoer impulse na
en van die brein en
beheer baie
refleksbewegings.
• Verbind die brein met al die organe van die liggaam
(behalwe die in die kop en nek
• Vervoer sensoriese inligting na die brein vir interpretasie
• Vervoer dan motoriese inligting van die brein na die
effektore (spiere en kliere)
• Dit is die sentrum vir die refleksaksies, wat die liggaam
instaat stel om baie vinnig te reageer op skadelike stimuli
deur die gebruik van die refleksboog.
Knoop van Ranvier
Rigting van impuls
Nissl-korrels
van Motoriese eindplaat
 Sensoriese neuron – gelei
impulse vanaf die sintuigorgane (reseptore) na die
sentrale senuweestelsel
(SSS).
voer die
reaksie
uit.
 Interneuron – Verbind die
sensoriese en motoriese
neurone en gelei dus
impulse binne die SSS.
 Motoriese neuron –gelei
impulse vanaf die SSS na
die spiere of kliere
(effektore).
Erken die stimulus
Die oordra van ‘n senu-impuls
van een neuron na die volgende
Akson
Gestoorde neurooordraer
molekules
Sinaptiese vesikel
Neuro-oordraers
word vrygestel
Sinaps-gaping
Dendriet
Reseptore
Tekening illustreer hoe ‘n senu-impuls oorgedra word via die sinapsgaping
 Sinaps—streek waar twee neurone in noue kontak met
mekaarkom.
 Sinaptiese gaping—die gaping tussen twee
neurone, word oorbrug deur chemiese
molekules (neuro-oordraers).
 Neuro-oordraer—
chemiese stof
vrygestel oor ‘n
sinaptiese gaping
om ‘n sein van
een neuron na ‘n
ander oor te dra.
 Die chemiese stof
word of verwyder
of vernietig
1. Impuls beweeg
met akson tot by
sinoptiese knoppies
2. Elke sinoptiese knop het
sinoptiese blasies gevul
met neuro-oordragstof
Pre-sinaptiese membraan
4. Neuro-oordragstof beweeg
oor die spleet en heg vas aan
post-sinaptiese membraan
5. Dit genereer elektriese seine
wat as senu-impuls na volgende
neuron gelei word
Post-sinaptiese membraan
3. Sinoptiese blasie bars
en neuro-oordragstof word
in spleet vrygestel
Belangrikheid van sinapse
• Maak seker dat impulse in een rigting beweeg
• By die sinapse, kan die senu-impulse versnel,
vertraag of geblokkeer word deur die
vrystelling van hormone of die gebruik van
dwelmmiddels
Bewuste aksies
‘n Bewuste aksie is een waar die BREIN betrokke is en ‘n besluit oorweeg.
Dit gebeur soos volg:
4) Die brein
oorweeg/besluit
3) Hier gelei ‘n ander sensoriese
om die hand weg
neuron die impuls verder na die
te beweeg
brein
5) Hierdie impuls
2) Die impuls word langs
word gestuur langs
SENSORIESE neuron na
‘n MOTORIESE
rugmurg gelei
NEURON via die
rugmurg…na die
handspiere (die
1) Reseptore in
effektore)
jou vel neem
6) Wat dan die
stimulus waar
hand weg laat
beweeg
Stimulus
Reseptor
Sensoriese Neuron
Motoriese Neuron
Effektor
Koördineerder
Respons
Diagram van ‘n refleksboog
‘n Rekleksboog is ‘n spesifieke senu-baan wat ‘n
refleksaksie uitvoer sonder om na die brein te gaan vir
interpretering.
Sensoriese
neuron
Reseptore
Dorsale wortel
Interneuron
Rugmurg
Grysstof
Effektor
(spier)
Motoriese
neuron
Witstof
Ventrale
wortel
‘n Refleksaksie is ‘n vinnige, outomatiese handeling waar die brein NIE
betrek word nie aksie sonder
DIE OOG
• Wand van oogbal bestaan
uit drie lae:
 Sklera – taai,
bindweefselkapsel, wit,
kornea helder aan voorkant.
 Choroïed – vaatlaag
(bloedvatryk); voorsien oog
van suurstof en
voedingstowwe. Gaan oor in
siliaarliggaam en iris.
 Retina – binneste laag bevat
fotoreseptore.
Maak seker dat jy elke deel kan herken in
diagram soos van voor gesien en van die kant
OOG WORD GOED BESKERM
• Benige oogkas
• Vetlae agter oog hou dit
in posisie, dien as
skokbreker.
• Trane van traanklier –
antisepties, spoel stof
uit.
• Olieklier (meiboom)
smeer oog.
• Retina het twee soorte
fotoreseptore:
• Stafies onderskei
tussen lig en donker;
goed vir nagvisie.
• Keëls neem kleur
waar; gee skerper,
duideliker beeld.
• Die aanpassing van die
lens se vorm om ‘n skerp,
duidelike beeld te gee
wanneer voorwerpe op
verskillende afstande is.
Siliaarspier ontspan.
Siliaarliggaam beweeg
verder van lens.
Meer spanning op
draagligamente.
Spanning op lens
verhoog.
Lens word platter (minder
konveks).
Ligstrale word minder
gebuig; skerp beeld op
retina gevorm.
Siliaarspier trek saam.
Siliaarliggaam nader aan
lens.
Minder spanning op
draagligamente; kom
slapper voor. Spanning op
lens verminder.
Lens word meer konveks
(bolvormig). –Ligstrale
word meer gebuig; helder
beeld val op retina.
• Om hoeveelheid
lig wat oog
binnekom te
reguleer.
• Grootte van pupil
verander.
Beskerm retina
teen te veel lig.
IN HELDER LIG
radiale spiere
ontspan,
kringspiere trek saam
pupil word kleiner
radiale spiere
trek saam
kringspiere
ontspan
pupil groter
IN DOWWE LIG
Die oor is verantwoordelik vir
gehoor en balans
Luggolf
Vibrasie
Golf
in vloeistof
Senu-impuls
3.
GEHOORBEENTJIES
versterk vibrasies; dra
oor na membraan van
ovaalvenster.
1.PINNA
Vang
klankgolwe
op en rig dit
na
gehoorkana
al
2.OORDROM
Vibreer en dra
vibrasies oor na
gehoorbeentjies
in middeloor.
4.
OVAALVENSTER
vibreer en laat
drukgolwe in
endolimf in binneoor ontstaan.
6. GEHOORSENUWEE: Gelei
impulse na
serebrum vir
interpretasie.
5. KOGLEA: Golwe in endolimf
stimuleer sensoriese selle in
Orgaan van Corti; omgeskakel na
impuls in gehoorsenuwee.
Balans word waargeneem ten opsigte van
posisie t.o.v. grond, asook beweging van
kop.
Posisie van kop
t.o.v. grond
Beweging van kop
Die sakkie en blasie
(sakkulus en utrikulus)
neem lineêre beweging
waar.
Drie halfsirkelvormige kanale –
vertikaal, horisontaal en
diagonaal. Bevat reseptore wat
draaibewegings waarneem.
endolimf
kupula
BALANS WORD NIE IN ISOLASIE WAARGENEEM NIE
• Balans van die liggaam word gehandhaaf deur
verskeie strukture en prosesse:
1. Proprioseptore in spiere en gewrigte.
2. Oë (visuele stimulasie)
3.
Vestibulêre strukture (oor)
4. Serebellum vir balans en koördinasie

similar documents