Hoeveelheid kuslynerosie vir kort, medium & langtermynstyging

Report
Kus-terugsetlyne vir die Weskus Distrik
Oorsig
•
•
•
•
•
•
•
•
Agterground
Verstek kussone
Doel van kus-terugsetlyne
Weskus Distrik projekoorsig
Bepaling van risiko – oop kus
Bepaling van risiko – riviermondings
Volgende stappe
Vrae
Agtergrond
• Kwesbaarheid van kus-ekosisteme
• Impak van dimamiese prosesse (erosie en aanwas)
• Globale klimaatsverandering – nie meer gedebatteer en
die kus ervaar die gevolge die ergste
• Geïntegreerde Kusbestuur as reaksie – Groenskrif,
Witskrif en Geïntegreerde Kusbestuurswet
• Bestuursmeganismes:
–
–
–
–
Kuskomitees
Kusbestuursprogramme
Riviermondingbestuursplanne
Terugsetlyne / bestuurslyne
• Proaktief eerder as reaktief
Verstek kussone
GKB Wet Parameters
Kusbeskermingsgebied sluit in:
• Aktiewe sone
• Beskermde areas
• 100m / 1km van die HWM
• Vleilande / kusmere ens.
• Area onder die HWM
• Area oorstroom tydens 1:50jr vloed of storm
NB: Bestaande vereiste vir
omgewingsimpakstudie (EIA):
• 100m vanaf die HWM
• Spesifieke areas bv. see, riviermonding of
aktiewe sone
Verstek kussone
Terugsetlyne – ICM Act, No 24 of 2008
“An MEC must…
(a) establish or change coastal set-back lines -
(i)
(ii)
(iii)
(iv)
to protect coastal public property, private
property & public safety;
to protect the coastal protection zone;
to preserve the aesthetic values of the coastal
zone; or
for any other reason consistent with the
objectives of this Act; &
(b) prohibit or restrict the building, erection,
alteration or extension of structures that are
wholly or partially seaward of that coastal set-back
line.”
Weskus Terugsetlyneprojek – Oorsig
• Royal HaskoningDHV projekspan:
– Tandi Breetzke, Gerard van Weele, Dr Andrew Mather & Petrie
Swart
• 8 stappe
1.
2.
3.
4.
5.
6.
7.
8.
Voorlopige werk en kennisgewing aan belanghebbendes 
Modellering van kusprosesse / risikolyn 
Publieke deelnameproses nou
Bepaling van konsep terugsetlyne & kus-beskermingsone
Publieke deelnameproses
Konsep finale verslag
Hersien deur belanghebbendes
Finale verslag
Terugsetlyne – vir kennisname
• Aanpassings van die ICM Act stel voor dat kusterugsetlyne eerder as kusbestuurslyne beskryf word om
verwarring met EIA Regulasies se terugsetlyne te vermy
• Standaard Wes-Kaapse terugsetlyne metodologie
ontwikkel en getoets:
– Oorspronklik by Milnerton en Langebaan;
– Daarna die volledige Overbergdistrik
• Effens ander metode toegepas deur Kaapstad
• Lesse wat geleer is sal toegepas word in hierdie projek
Terugsetlyne – vir kennisname
• Lidar opnames gebruik – uitstekende topografiese
beelde en lugfotos
• KMZ voorberei vir Google Earth
• GIS toepassing word ontwikkel om maklike, meer
akkurate toegang tot beelde en konseplyne te bied
• Relevante omgewingsinligting was onttrek van
virskillende dokumente (CMP, IDPs, webtuistes) en word
ruimtelike weerspieël as konteks
• Risiko word uitgebeeld in die kort-, medium- en
langtermyn
Bepaling van
gevaarsone / risikolyne
(Oop kus)
•
•
Gebaseer op
wetenskaplike
proses
Geen ruimte vir
subjektiewe
beoordeling
BEPAAL DIEPSEE
GOLFHOOGTES
WAVE WATCH III
Diepsee golf statistieke
GROOTSTE STORMS
Bepaal en rangskik die grootse
storms op rekord
ANALIESE VAN UITERSTE
WAARDES
Analiese en bepaal dan 1:10,
1:20, 1:50 en 1:100 jaar golf
statistiek
Diepsee golfkarakter
• Tegniese modeleringsproses:
– Golfrigting
– Windspoed
– Golfhoogte
– Spits golfrigting en tydperk
• Interessante statistieke:
– 36 individuele storms was geïdentifiseer met deining
van meer as 6m
– 50% van hierdie storms het in die laaste 5 jaar
plaasgevind (minder as ‘n derde van die
metingsperiode)
– Die gootste storm het tydens Augustus 2012
plaasgevind
Bepaling van
risikolyne
(Oop kus)
MODELLEER NABY-KUS GOLWE (SWAN)
Golfrigting en hoogte
GOLFAANLOOP
Huidige golfaanloop (HWM), kort,
medium & langtermyn golfaanloop
•
•
Gebaseer op
wetenskaplike
prosess
Geen ruimte vir
subjektiewe
beoordeling
SEEVLAKSTYGING
(BRUUN SE WET)
Hoeveelheid kuslynerosie vir kort,
medium & langtermynstyging
STRANDEROSIE TYDENS
GROOT STORMS
‘n Vaste afstand van 20m
LANGTERMYN KUSREGRESSIE
Ontleding van historiese lugfotos
Bepaling van risikolyne
(Oop kus)
MODELLEER NABY-KUS GOLWE (SWAN)
Golfrigting en hoogte
GOLFAANLOOP
Huidige golfaanloop (HWM), kort,
medium & langtermyn golfaanloop
•
•
Gebaseer op
wetenskaplike
prosess
Geen ruimte vir
subjektiewe
beoordeling
SEEVLAKSTYGING
(BRUUN SE WET)
Hoeveelheid kuslynerosie vir kort,
medium & langtermynstyging
STRANDEROSIE TYDENS
GROOT STORMS
‘n Vaste afstand van 20m
LANGTERMYN KUSREGRESSIE
Ontleding van historiese lugfotos
Transformeer diepsee na naby-kus
golfwaardes
• Tegniese modelleringsprosess
• Gebruik die Delft SWAN (Simulating WAves Nearshore)
model (http://www.swan.tudelft.nl) om golwe te
transformeer
• Neem seebodem in ag (bathymetric changes)
• Bepaal die naby-kus golfkarakter
Bepaling van
risikolyne
(Oop kus)
MODELLEER NABY-KUS GOLWE (SWAN)
Golfrigting en hoogte
GOLFAANLOOP
Huidige golfaanloop (HWM), kort,
medium & langtermyn golfaanloop
•
•
Gebaseer op
wetenskaplike
prosess
Geen ruimte vir
subjektiewe
beoordeling
SEEVLAKSTYGING
(BRUUN SE WET)
Hoeveelheid kuslynerosie vir kort,
medium & langtermynstyging
STRANDEROSIE TYDENS
GROOT STORMS
‘n Vaste afstand van 20m
LANGTERMYN KUSREGRESSIE
Ontleding van historiese lugfotos
Golfaanloop modellering
• Naby-kus golwe gemodelleer as aanloop teenaan die strand
Bepaling van
risikolyne
(Oop kus)
MODELLEER NABY-KUS GOLWE (SWAN)
Golfrigting en hoogte
GOLFAANLOOP
Huidige golfaanloop (HWM), kort,
medium & langtermyn golfaanloop
•
•
Gebaseer op
wetenskaplike
prosess
Geen ruimte vir
subjektiewe
beoordeling
SEEVLAKSTYGING
(BRUUN SE WET)
Hoeveelheid kuslynerosie vir kort,
medium & langtermynstyging
STRANDEROSIE TYDENS
GROOT STORMS
‘n Vaste afstand van 20m
LANGTERMYN KUSREGRESSIE
Ontleding van historiese lugfotos
Seevlakstyging (Bruun’s Rule) &
stormerosie
• Gebruik Bruun’s Rule om seevlakstyging te voorspel as lae
(20cm), medium (50cm) & hoë risiko (1m)
• Korttermyn stormerosie – unieke waarde vir elke strand, maar
inligting bestaan nie dus word ‘n standaard waarde van 20m
gebruik.
Bepaling van
risikolyne
(Oop kus)
MODELLEER NABY-KUS GOLWE (SWAN)
Golfrigting en hoogte
GOLFAANLOOP
Huidige golfaanloop (HWM), kort,
medium & langtermyn golfaanloop
•
•
Gebaseer op
wetenskaplike
prosess
Geen ruimte vir
subjektiewe
beoordeling
SEEVLAKSTYGING
(BRUUN SE WET)
Hoeveelheid kuslynerosie vir kort,
medium & langtermynstyging
STRANDEROSIE TYDENS
GROOT STORMS
‘n Vaste afstand van 20m
LANGTERMYN KUSREGRESSIE
Ontleding van historiese lugfotos
Langtermyn kusregressie
• Bepaal die langtermyn erosie gebaseer op ‘n ontleding
van historiese posisies van die kuslyn
• Inligting vanaf historiese lugfotos
• Net toepaslik op sanderige kuslyne, aangesien daar
aangeneem word dat rotsagtige kyuslyne nie
noemenswaardig verander nie
Voorbeeld - Strandfontein
[
Voorbeeld –Elandsbaai (Spoorlyn)
[graphic to be added by Andrew all lines for railway line]
Voorbeeld – Yzerfontein (Sanderige kus)
Voorbeeld – Yzerfontein (Rotsagtige kus)
Bepaling van risikolyne
(RIVIERMONDINGS)
•
•
Wetenskaplik
e lyne as
vloedlyne
gebruik word
Plantegroei
word gebruik
in die process
1:50 of 1:100 JR VLOEDLYNE
Ideaal maar geen vloedlyne bepaal
5m of 10m kontoerlyne
Plantegroei - gebruik as deel van bepaling
Risikolynbepaling vir riviermondings
• Verkieslik gebruik mens die 1:50 of 1:100 jaar vloedlyne
om gevaarsone te bepaal
• As geen 1:50 of 1:100 jaar vloedlyne bestaan dan kan
die +5m en +10m bo gemiddelde seevlak kontoere
gebruik word
– +5m tipies die hoogte van vloedwater in n geslote sisteem
– +10 m is ‘n buffer vir toekomstige seevlakstyging en sensitiewe
strandmeerplantegroei
Voorbeeld –Bergrivier
Voorbeeld - Langebaan
Voorbeeld – Paradise Beach
Pad vorentoe
1.
2.
3.
4.
5.
Bepaal omgewingslae
Bepaal erfensislae
Bepaal kustoegangslae
Inkorporeer ekonomiese kwessies
Bepaal mees toepaslike bestuursraamwerk
gebaseer op bydraes van belanghebbendes
6. Bepaal terugsetlyne / bestuurslyne vir die WesKus.
7. Voeg bestuursperskektief by om CPZ grens te
bepaal
Bespreking
• Is u gelukkig met die skatting van korttermyn
stormerosie?
• Is u gelukkig met die verwagte langtermyn
erosie/sedimentasie?
• Watter omgewingskwessies moet in ag geneem word?
• Waar is daar sensitiewe areas?
• Is daar stroke van windgedrewe sand?
• Hoe moet die owerhede hierdie bepaling van risiko
gebruik?
• Watter kontroles kan toegepas word op ontwikkeling
seewaarts van die risikolyn?
http://eadp.westerncape.gov.za/calendar/mo
nth
http://www.rhdhv.co.za/pages/services/envir
onmental/current-projects.php

similar documents