Bykomende dokument

Report
Weskus Sakekamer :
30 Maart 2011
•Nasionale Regering: Beleid, riglyne,
aansporingsbeleid, finansiering.....
•Provinsiale Regering: Opleidingsprogram,
bemarking, finansiering van infrastruktuur, Streeks
ontwikkelingsplanne, goedkeuring ...
•Plaaslike Regering: Ruimtelikke ontwik raamwerk en
plan, Infrastruktuur, goedkeuring...
•Ontwikkelaar: Eie idees, binne raamwerk,
infrastruktuur voorsiening, finansiering ...
•Verskillende forums, vergaderings, publieke deelname:
8 November 2010: IDZ
Langebaan Mun Kantore, Min Allan Winde (Dept Ekon Ontwik en
Toerisme), WESGRO, Saldanha Munisipaliteit,
•Regering het 3 Areas indentifiseer vir ondersteuning, groei,
ekonomiese ontwikkeling, George, Kaapstad & Saldanha
(Presidential Development Growth Node)
•WESGRO is besig met ‘n “vooraf-haalbaarheidstudie”
•Befonds deur die Regering en die Dept van Handel en Nywerheid
•Saldanhabaai Omgewings Raamwerk: Voorleging deur Paul
Hardcastle. Die raamwerk vergemaklik die goedkeuringsproses van
voorgestelde ontwikkeling, opstel en goedkeuring van grondgebruik,
vrystel van sekere aktiwiteite vir omgewings impak studies.
•Saldanha Munisipaliteit: James Fortuin en Shane Cordom ,
verduidelik proses wat die munisipaliteit volg...
3 Desember 2010: Advisory Board Saldanha Economic
Development (Hansing, Saldanha Staal, FvM)
•Saldanha Clean Tech Bay: ECORYS:
Ontwikkelingstrategie?
•Bevorder “skoon” tegnologie, energie efektiewe ontwikkeling,
onderhoubare vervoer, bekamp klimaatsverandering, lae
koolstof verbruik, ...
•Rare Metals Industry: Fabriek oprig naby S Staal, Skaars
metale verwerk ipv uitvoer, Titanium, Sirkonium, Hefnium,
30000 ton /jaar, vooraf haalbaarheidstudie reeds voltooi,
R300mil reeds bewillig vir haalbaarheid en omgewingsimpak
studie (Feb 2011), 18 maande om af te voltooi. Silikon
byproduk, kan gebruik word vir die vervaardiging van
sonpanele
3 Desember 2010: Advisory Board
Saldanha Economic Development
(Hansing, Saldanha Staal, FvM)
•Solar City: Eerste onderhoubare
hoë tegnologie met hernubare
energie aangedrewe “stad” in die
wêreld ! Energie uit son, wind en
water, vaste afval bestuur, 6000
Bekostigbare huise, Saldanha
Vredenburg Koridor.
•Vervaardigings geleenthede:
Sonkrag straatligte, Sonkrag
dakpanele, sonverhitting, elektriese
motorfietse, windlaaiers,.....
•IDZ: Was nie bespreek nie, Mun
beplanningsessie
2 Februarie 2011: Cape Regional Chamber – Long Acres
Langebaan (EP, FvM)
•Prov & Plaaslike Regering, WESGRO, RMI, Solar
City, Bio Solar Energy, Aeolus, ens:
•Wind Turbine vervaardiger: Isuvunguvungu
•10000m2 onderdak en 10 000m2 oop stoor area,
Eerste vorms word reeds in Feb 2011 aangekoop om lemme
te vervaardig. (Resin infused process”) Ratkas word in
Kaapstad vervaardig. Lem meer as 100m lank.
2 Februarie 2011: Cape Regional Chamber – Long Acres
Langebaan (EP, FvM)
•LPG: Oprig van LPG stoor fasiliteit . 5 000 tot 30 000 ton
aanleg, Sunrise Energy het konsultante aangestel om die
omgewings impakstudie te doen.
•10 Maart 2011 openbare vergadering gehou by
Hoedjiesbaai Hotel, “draft scoping report” binnekort
gereed vir kommentaar (Maart 2011). Impak op
omgewing minimaal (ou gruisgroef), impak op
verkeersvloei heelwat meer. 10% spoor, 90% pad vervoer.
Negatief:
Invloei van mense – werksgeleenthede
Impak op oorlaaide infrastruktuur – water, riool,
elektrisiteit, paaie ,...
Karakter van omgewing verander
Omgewingsimpak, RAMSAR Vleiland
Gekwalifiseerde mense vloei die area binne ipv plaaslik
oplei
Mense is reeds moeg van beloftes oor ontwikkeling, raak
nie betrokke nie.
Ontwikkelingstydperk is baie lank, 6 tot 8 jaar
•Positief:
•Infrastruktuur opgradeer dmv ontwikkelaar se grootmaatbydraes
•Monitêre inspuiting , besteebare inkomste verbeter, 6 x
faktor
•Werkskepping, werloosheid verminder
•Werksmag oplei, geleenthede, beloftes.
•Posisioneer jou besigheid om reg te wees vir die
ontwikkeling.
•Gebruik die beskikbare “skills” in die omgewing. Reeds
besig met studie – Richard Liebrechts - 0782758615
•Pres Zuma se belofte, geld inspuiting. Munisipaliteit se
planne in orde!
•Alles neem tyd, gebruik kans om jou bydrae te maak.

similar documents