Maranda Hokke Aanbieding

Report
MARANDA HOKKE
NNRPF & KZNRPU KAMPIOENE
16 JAAR KLUB KAMPIOEN IN N RY(LAASTE 24 JAAR TOP 5 IN FED AS NIE PUNTE WEN )
LAASTE 2 JAAR 6 X BESTE DUIWE IN FEDERASIE
2011: KRY GRMIDDELD 5 DUIWE GELYK PER VLUG EN 11 GELYK OP 600KM WEN FED .
2012: KOTPAD EN MIDDELPAD KAMPIOEN, VERLOOR LANGPAD PUNTE KLOK STAAN
JAAROUD ;OPE EN ALGEHELE KAMPIOEN, BESTE MAN(16 WEKE IN RY)&WYFIE IN FED
SUKSES BY ANDER HOKKE
•
•
•
•
•
•
•
•
•
D.R.I.L LOFTS: Teel 35 babies = eindig top 5 in fed in eerste jaar.weer top 5 in fed 2 de
jaar met 22 nog in hok.kortpad beste cock en middelpad beste hen(matroosberg lyn)
H Griffin: 35 babies eindig eerste jaar top 6, wen laaste jo race 1 en 2de fed. Eindig met
21 in hok.
B Joubert: 15 babies, eindig eerste jaar top 5 in fed jaaroud reeks.beste jaaroud duif in
fed.
D Kleingeld kroonstad: etlike wenners in NFS bond met lamprecht kruisings- hy stuur
paar kaap toe vlieg 4x federated bord wenners.
C Steenkamp(stoney)kaap:3x lamprecht pare= 3jaar in n ry kroonstad wenners 1200km
(“ beste duiwe wat ek ooit besit het”)
Rob heerman (Hilcrest); trap hen van my, word sy beste teel hen ooit.
Andre van Schalkwyk: gee paar stoet toe hy weer begin = jaaroud kamp eerste jaar en
selfde span ope kampioen in fed 2de jaar.teel ook fed veiling wenner met lamprecht
hen.
PETRUS HARMSE “BUSHY PARK”: skenk 10x wenner hen en gee hom n Lamprecht cock
= top 10 by faunty noupoort hok; 2de wesrand hok en top 100 sun city.
Tel nommers beskikbaar van bg. Op aanvraag
RASSE
• LAMPRECHT: DIREK UIT JOHN LAMPPRECHT SE HOKKE
TEEL AL VANAF 1999 SKOON (PA X DOGTER ; NESMAATS SAAM ENS)VLIEG VAN 200KM TOT 1200KM
VOOR IN FED ENIGE SPOED(HOU VAN ONDER 1000M/MIN EN VERDER AS 600KM)
22 JAAR BESTE DUIWE IN FEDERASIE, VEILING WENNERS JAARLIKS, NET N PLESIER OM TE BESIT.
• MATROOSBERG LYN EX “MONTY VAN DEN BURG”(KIERIE KRUGEL)
LAASTE 2 JAAR TOP WENNERS IN FED IN ALLE HOKKE, VLIEG TOT 16 VLUGTE IN RY EN BLY VOOR, BESTE
COCK EN ALG DUIF IN FED.ONVERBETERLIK, NOOIT GEDINK DAARS BETER AS MY LAMPRECHTS
NIE,MAAR HUL KAN.
• PEETERS GRIZZLES (Josh Thone se skoonpa)
KRUIS MET MATROOSBERG LYN, TEEL 3 EERSTE SEISOEN 1;2 BESTE DUIWE IN FED & JO KAMP, GEE 1
D.R.IL LOFTS = BESTE DUIF IN HUL HOK, 2de JAAR 3X WEENERS UIT VERSK. NESTE.VLIEG WEEKLIKS EN
BLY IN TOP FIKSHEID WEEK NA WEEK, BETER NA 500KM DAN WORD HUL WILD!
• FREEK ROMEIN ROOIES (15 JAAR EUROPESE KAMPIOEN)
JANSEN KRUISINGS WEN AL JARE VIR KIERIE KRUGEL EN MYSELF, SPOED DUIWE EN GOEIE KRUISINGS,
TEEL MOOI SILVER MEALYS.
• JAN AARDEN DIREK UIT INGEVOERDES
UIT M BUICK COCK TEEL 1 HEN = WEN SNEEU VLUG IN FED EN WILLEM WYNANTS SE BARCELONA
WENNERS(2010 REKORD VIR MEESTE DUIWE IN TOP 10 IN BARCELONA VLUG )UIT DUIF “MARIAAN”
• 280 “BISMARK (Jansen x Schellens)& FRANGELICO”(de Zutter x Jos Deno) SA PIGEON AUCTION
GETEEL UIT DUITSE DUIWE VANAF “SUN CITY” X CARL HEINZ EN TIMO WAGNER HEN.
AL 280 SE KINDERS REEDS MEER AS 2X GEWEN, TEEL 5 , FRANGELICO SE SEUN WEN KAR VLUG BY
CARNAVAL CITY EN VELE MEER.
PAKKETE OF STOCK TE KOOP
• BABAS VIR STOCK GETEEL OF GESELEKTEER UIT ALLE RASSE OF KRUISINGS
EN OU STOCK = PRYS OP AANVRAAG
• PAKKETTE VLIEG(MY KEUSE KRUISINGS; HELP OOK IN VLIEG SEISOEN)
•
•
•
•
•
1-10 KLEINTJIES
15 KLEINTJIES
20 KLEINTJIES
30 KLEINTJIES
50 KLEINTJIES
R500/DUIF
R5000(350/DUIF)
R7000(350/DUIF)
R8000(266/DUIF)
R10000(200/DUIF)

similar documents