vrae

Report
DIE OPSTEL VAN
EKSAMENVRAESTELLE
VIR SKEPPENDE KUNSTE
Opleiding van Leieronderwysers
21 Februarie 2014
SUMMATIEWE ASSESSERING
 Assessering van leer
 Die hoofdoel is om die
aanleer van vaardighede,
inhoud en konsepte op
’n gegewe tydstip te
bepaal en daaroor
verslag te doen
STAP 1: BEGIN MET DIE INHOUD, KONSEPTE &
VAARDIGHEDE IN DIE ONDERWERPE
STAP 2: SKEP ’N RAAMWERK VIR DIE VRAESTEL
Oorweeg die volgende:
• aantal afdelings wat behandel moet word
• aantal vrae per afdeling
• kognitiewe vlakke wat in elke vraag behandel moet word
• die moeilikheidsgraad in elke afdeling
• aantal punte toegeken per afdeling
STAP 2: SKEP ’N RAAMWERK VIR DIE VRAESTEL
VOORBEELD: Verdeel die vraestel in twee of meer afdelings, bv.
• Afdeling A:
veelkeusevrae, pas A by B, kort vrae, vul die
ontbrekende woord in, ens. –
vrae oor basiese kennis
• Afdeling B:
kontekstuele en/of kort opstel –
leerders moet hul begrip van beginsels demonstreer
• Afdeling C:
vrae oor probleemoplossing en/of praktiese
toepassing –
leerders moet hulle vaardigheid in praktiese tegnieke en hulle
vermoë om te redeneer demonstreer
RAAMWERK VIR DIE VRAESTEL
AFDELINGS
VRAAGNOMMER
KUNSVORM &
ONDERWERP
KOGNITIEWE
VLAK
PUNTE
TOTALE
STAP 3: DINKSKRUM VERSKILLENDE SOORTE VRAE
WAAROM?
 Om voorsiening te maak vir verskillende leerstyle,
veelvuldige intelligensies, verskillende kognitiewe vlakke
en verskillende moeilikheidsgrade.
 Om leerders in staat te stel om verskillende bevoegdhede
en vaardighede te demonstreer.
 ’n Gebrek aan variasie kan sommige leerders
bevoordeel en ander leerders
benadeel.
STAP 3: DINKSKRUM VERSKILLENDE SOORTE VRAE
Verseker ’n verskeidenheid tipe vrae wat geskik is vir die inhoud en vaardighede
wat geassesseer word:
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
Vrae vir feitlike herroeping
Kontekstuele vrae – visueel, ouditief en geskrewe tekste
Vrae oor luisteraktiwiteite (musiek)
Vrae oor praktiese toepassing
Vrae oor kritiese evaluering
Visuele vrae
Geslote vrae
Oop vrae
Vrae oor probleemoplossing
Kreatiewe, verkennende vrae
Uitdagende vrae
Scenarios in die werklike lewe
STAP 3: DINKSKRUM OOR VERSKILLENDE SOORTE VRAE
 Datarespons / Feitlike herroeping – verwag eenvoudige, reguit antwoorde
gebaseer op ooglopende feite en bewustheid.
 Saamlopende vrae – verwag antwoorde binne ’n reeks aanvaarbare akkuraatheid –
kan op verskillende kognitiewe vlakke wees.
 Oop / Uiteenlopende vrae – laat verkenning van verskillende roetes toe en kom
met verskillende variasies en alternatiewe antwoorde vorendag.
 Probleemoplossing / Kreatief / Scenarios in die werklike lewe /
Uitlokkende vrae / Waardes en etiek – daag leerders uit om te dink en
aangeleerde begrippe toe te pas.
 Evaluerend – vereis gesofistikeerde vlakke van oordeel.
 Indringende (‘probing’) vrae – ondersoek logika of struktuur en benodig
duidelikheid, bevraagteken veronderstellings, redes en bewyse, implikasies, gevolge,
menings of perspektiewe.
VORME VAN VRAE











Waar-Onwaar, Bypassende Pare en Veelkeusevrae
Opstel-tipe vrae
Vrae oor praktiese toepassing
Brongebaseerde vrae – interpretasie van visuele tekste,
uittreksels, notasie, ens.
Gevallestudies
Vrae oor luisteraktiwiteite (musiek)
Vrae oor kritiese evaluering
Kreatiewe, verkennende vrae
Scenarios in die werklike lewe
Toets van hipotese
Ope vrae
KORT-ANTWOORD-VRAE
 toets kernkennis, bepaal die nodige omvang van begrip
 kan baie vorme aanneem
 gekonstrueerde-repons- of ope vrae
 kan baie kort wees, “vul die spasie in” of langer, ’n paar
sinne of hoogstens ’n paar paragrawe
LANGER VRAE – OPSTELVRAE
 gee studente die geleentheid om oop vrae volledig te
beantwoord
 toets hoë-orde vaardighede, vaardighede in skryf en
strukturering, gevorderde lees en ’n dieper vlak van
begrip.
 leerders se vermoë om ’n reeks idees en inligting te
organiseer en integreer en ’n argument te bou of ’n saak
te stel
ALGEMENE OPSTEL-TIPE VRAE
 Gee ’n aanhaling – Bespreek
 Maak ’n bewering – Bespreek
 Vergelyk en stel teenoor (kontrasteer)
 Omskryf...
 Beskryf ...
 Verduidelik (met voorbeeld) ...
 Evalueer ...
 Ontleed die voordele ...
 Ontwerp ’n ...
 Evalueer krities ...
LANGER VRAE – GEVALLESTUDIE OF SCENARIO-GEBASEERDE VRAE
 konteks of situasie word in detail beskryf
 lewensegte (outentieke/oorspronklike) vrae
 leerders pas hulle kennis op ’n spesifieke situasie, visuele,
dramatiese, dans- of musiekteks of sekere omstandighede
toe
STAP 4: OORWEEG KOGNITIEWE VLAKKE
• Maak in die vraestel vir alle leerders se vermoëns voorsiening.
• Wees bewus – dat taksonomie nie die moeilikheidsgrade van
die vrae weerspieël nie – dit weerspieël bloot denkprosesse.
• Byvoorbeeld: Alhoewel “kennis” op die tradisionele Bloom se
taksonomie gegrond is, vind baie leerders die herroeping van
kennis moeiliker as evaluering, wat op ’n hoër vlak is.
Oorspronklike terme
Nuwe terme
 Evaluering
•Skepping
 Sintese
•Evaluering
 Analise
•Ontleding
 Toepassing
•Toepassing
 Begrip
•Begrip
 Kennis
•Geheue
(Gebaseer op Pohl, 2000, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 8)
BLOOM SE HERSIENE TAKSONOMIE
Skepping
Ontwikkeling van nuwe idees, produkte of maniere om dinge te beskou
Ontwerp, bou, beplanning, vervaardiging, uitvinding.
Evaluering
Regverdiging van ’n besluit of optrede
Nagaan, veronderstelling, kritisering, eksperimentering, beoordeling
Ontleding
Opbreek van inligting in dele om begrippe en verwantskappe te verken
Vergelyking, organisering, afbreek, ondervraging
Toepassing
Gebruik van inligting in ’n ander bekende situasie
Implementering, uitvoering, gebruik, verrigting
Begrip
Verduideliking van idees of konsepte
Interpretering, opsomming, omskrywing, klassifisering, verduideliking
Geheue
Herroeping van inligting
Herkenning, lys, verduideliking, herwinning, benaming, bevinding
BLOOM SE TAKSONOMIE VERDEEL IN DRIE
KOGNITIEWE VLAKKE
Kognitiewe
vlak
Beskrywing
Kategorie
Beskrywing
3
Kreatiwiteit,
ontleding,
evaluering en
probleemoplossing
C
Uitdagend: Toepassing van
kennis om ’n
“oorspronklike” antwoord in
’n “onbekende” situasie te
formuleer
2
Begrip en
toepassing
B
Reprodusering van
antwoorde vir “soortgelyke”
maar nie “dieselfde” vrae
wat voorheen gevra is nie
1
Konseptuele
kennis
A
Reprodusering van dieselfde
aangeleerde kennis.
Papegaai-leer.
GEHEUE
Die leerder kan aangeleerde inligting herroep, weergee en onthou.
Herken
 Lys
 Beskryf
 Identifiseer
 Herroep
 Benoem
 Bepaal
 Vind

Kan jy inligting herroep?
GEHEUE VERVOLG

















Lys
Memoriseer
Bring in verband
Wys
Vind
Onderskei
Gee voorbeeld
Reproduseer
Haal aan
Herhaal
Etiketteer
Herroep
Weet
Groepeer
Lees
Skryf
Gee breë trekke
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
Luister
Kies
Herroeping of
herkenning
Opsê /resiteer
van spesifieke
Hersien
inligting
Haal aan
Teken op
Pas
Produkte sluit in:
Selekteer
• Vasvra
• Etiket
Onderstreep
• Definisie
• Lys
Siteer
• Feit
• Werkboek
Sorteer
• Werkblad
• Reproduksie
• Toets
•Woordeskat
VRAE VIR GEHEUE
 Wat het gebeur na ...?
 Hoeveel ...?
 Wat is ...?
 Wie was dit wat ...?
 Kan jy sê wie ...?
 Vind die definisie van ...?
 Beskryf wat gebeur het na ...?
 Wie het gepraat met ...?
 Wat is waar of onwaar ...?
(Pohl, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 12)
BEGRIP
Die leerder begryp die betekenis van inligting deur
aangeleerde inligting te interpreteer en vertolk.
 Interpreteer
 Gee
voorbeeld
 Som op
 Aflei
 Omskryf
 Klassifiseer
 Vergelyk
 Verduidelik
Kan jy idees of konsepte verduidelik?
BEGRIP VERVOLG
 Herhaal
• Beskryf
 Identifiseer
• Rapporteer
• Herken
• Hersien
• Neem waar
• Gee breë trekke
• Bring in berekening
• Interpreteer
• Gee hoofidee
• Beraam
• Definieer/omskryf
 Bespreek
 Vertel weer
 Navorsing
 Annoteer
 Vertolk
 Gee voorbeelde
van
 Omskryf
 Reorganiseer
 Vereenselwig
Begrip van
gegewe inligting
Produkte sluit in:
• Voordrag
• Voorbeeld
• Opsomming
• Vasvra
• Versameling
• Lys
• Verduideliking
• Etiket
• Wys en vertel
• Breë trekke
VRAE VIR BEGRIP
 Kan jy verduidelik waarom ...?
 Kan jy in jou eie woorde skryf?
 Hoe sou jy verduidelik ...?
 Kan jy ’n bondige uitleg skryf van ...?
 Wat dink jy kon volgende gebeur het ...?
 Wie dink jy ...?
 Wat was die hoofidee ...?
 Kan jy verduidelik ...?
 Kan jy illustreer ...?
 Tree almal op soos wat .... optree?
(Pohl, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 12)
TOEPASSING
Die leerder maak gebruik van inligting in ’n konteks wat
verskillend is van die konteks wat geleer is.
 Implementering
 Uitvoering
 Gebruik
 Verrigting
Kan jy die inligting in ’n ander bekende situasie gebruik?
TOEPASSING VERVOLG
 Vertolk
•
•
Vertoon
•
Illustreer
•
Bereken
•
Interpreteer
•
•
Maak
•
Oefen
•
Pas toe
•
Bedryf
•
Voer onderhoud •
 Manipuleer









•
Die gebruik van
Verf
strategieë, konsepte,
Verander
beginsels en teorieë in
nuwe situasies
Bepaal
Plaas in volgorde
Wys
Los op
Versamel
Produkte sluit in:
Demonstreer
• Foto
• Voorlegging
Dramatiseer
• Illustrasie
• Onderhoud
Bou
• Nabootsing
• Opvoering
Gebruik
• Beeld
• Dagboek
Wysig
• Demonstrasie
• Joernaal
Teken
VRAE VIR TOEPASSING
 Weet jy van ’n ander geval waar ...?
 Kan jy eienskappe soos .... groepeer?
 Watter faktore sal jy verander as ...?
 Watter vrae sal jy vra vir ...?
 Kan jy uit die gegewe inligting ’n paar instruksies
saamstel oor ...?
(Pohl, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 13)
ONTLEDING
Die leerder breek aangeleerde inligting op in dele om die
inligting ten beste te verstaan.








Vergelyk
Organiseer
Dekonstrueer
Toeskryf aan
Uiteensit
Vind
Struktureer
Integreer
Kan jy inligting opbreek in dele om begrippe en
verwantskappe te verken?
ONTLEDING VERVOLG















Onderskei
Bevraagteken
Waardeer
Eksperimenteer
Inspekteer
Ondersoek
Delf
Skei
Doen navraag
Reël
Ondersoek
Sif
Vors na
Bereken
Kritiseer
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
Vergelyk
Om inligting in
onderdele op te
Kontrasteer
breek
Beskou
Bespeur
Groepeer
Orde
Volgorde
Toets
Debatteer
Produkte sluit in:
Ontleed
• Grafiek
• Opname
Diagram
Bring in verband • Sigblad
• Databasis
Ontleed
• Kontrolelys
• Mobiel
Kategoriseer
• Kaart
• Abstrak
Diskrimineer
• Breë trekke
• Rapporteer
VRAE VIR ONTLEDING
 Watter gebeure kon nie plaasgevind het nie?
 Indien .... gebeur het, wat kon die uiteinde gewees het?
 Hoe is .... soortgelyk aan ...?
 Wat beskou jy as ander moontlik uitkomste?
 Waarom het .... veranderings gebeur?
 Kan jy verduidelik wat moes gebeur het toe ....?
 Wat is sommige van die probleme van ...?
 Kan jy onderskei tussen ...?
 Wat was sekere motiewe agter ...?
 Wat was die keerpunt?
 Wat was die probleem met ...?
(Pohl, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 13)
EVALUERING
Die leerder neem besluite op grond van diep besinning,
kritiese nadenke en beoordeling.
Nagaan
 Veronderstel
 Kritiseer
 Eksperimenteer
 Beoordeel
 Toets
 Opspoor
 Monitor

Kan jy ’n besluit of optrede regverdig?
EVALUERING VERVOLG
















Beoordeel
Bepaal
Bekragtig
Voorspel
Assesseer
Ken punte toe
Hersien
Lei af
Bepaal
Prioritiseer
Sê waarom
Vergelyk
Evalueer
Verdedig
Selekteer
Meet
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
Beoordeling van die
waarde van idees,
materiaal en metodes
deur standaarde en
kriteria te ontwikkel en
toe te pas.
Kies
Maak gevolgtrekking
Aflei uit
Debatteer
Regverdig
Beveel aan
Diskrimineer
Waardeer
Delf
Produkte sluit in:
Argumenteer
• Ondersoek
• Debat
Besluit
• Uitspraak
Kritiseer
• Paneel
Gradeer
• Gevolgtrekking
• Verslag
Verwerp
• Evaluering
• Oorredende
toespraak
VRAE VIR EVALUERING
 Is daar ’n beter oplossing vir ...?
 Beoordeel die waarde van ... Wat dink jy van ....?
 Kan jy jou standpunt oor ... verdedig?
 Dink jy .... is ’n goeie of slegte ding?
 Hoe sou jy ... hanteer het?
 Watter veranderinge aan ... sou jy aanbeveel?
 Glo jy ...? Hoe sou jy voel as. ..?
 Hoe doeltreffend is. ..?
 Wat is die gevolge ...?
 Watter invloed sal ... op ons lewens hê?
 Wat die voor- en nadele van ...?
 Waarom is ... waardevol?
 Wat is die alternatiewe?
 Wie sal bevoordeel en wie sal benadeel word?
(Pohl, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 14)
SKEPPING
Die leerder skep nuwe idees en inligting deur voorheen geleerde
inligting te gebruik.







Ontwerp
Bou
Beplanning
Produseer
Vind uit
Bedink
Maak
Kan jy met nuwe produkte, idees of standpunte vorendag
kom?
SKEPPING VERVOLG















Komponeer
Maak bymekaar
Organiseer
Uitvind
Stel saam
Voorspel
Bedink
Stel voor
Bou
Beplan
Berei voor
Ontwikkel
Bring voort
Verbeel
Genereer
Om idees of elemente
saam te voeg om ’n
oorspronklike idee te
ontwikkel of kreatiewe
denke toe te pas.
• Formuleer
• Verbeter
• Tree op
• Voorspel
• Produseer
• Vermeng
• Stel op
• Versin
• Stel saam
Produkte sluit in:
• Film
• Lied
• Storie
• Koerant
• Projek
• Mediaproduk
• Beplan
• Advertensie
• Nuwe speletjie • Skildery
VRAE VIR SKEPPING
 Kan jy ’n .... ontwerp om .... ?
 Kan jy ’n moontlik oplossing sien vir ...?
 As jy toegang tot alle hulpbronne gehad het, hoe sou
jy ... hanteer?
 Waarom bedink jy nie jou eie manier om ...?
 Wat sou gebeur as ...?
 Op hoeveel maniere kan jy ...?
 Kan jy nuwe en ongewone gebruike vir ... skep?
 Kan jy ’n voorstel saamstel wat ....?
(Pohl, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 14)
VERSKEIE AKSIEWOORDE EN TIPIESE ANTWOORDE WAT GEGEE KAN
WORD
Ontleed
Verdeel in afdelings of elemente en bespreek volledig.
Vergelyk
Identifiseer die ooreenkomste of verskille tussen feite of ondersoek die
verskille tussen idees, feite, menings, ens.
Kritiseer
Lig die goeie en slegte kenmerke uit en gee jou eie mening nadat alle feite in
ag geneem is.
Definieer/
omskryf
Geen ’n kort en bondige definisie van ’n kwessie of onderwerp.
Beskryf
Noem die kenmerke van ’n voorwerp of onderwerp. Jy moet dit op ’n
logiese, goed-gestruktureerde wyse doen.
Bespreek
Bespreek ’n onderwerp deur die verskeie aspekte te ondersoek. Gebruik ’n
kritiese benadering.
Onderskei
Let op die verskille tussen twee voorwerpe of onderwerpe.
Evalueer
Gee jou eie mening oor ’n onderwerp deur die kriteria as ’n grondslag te
gebruik.
Ondersoek
Ondersoek en bespreek krities ’n onderwerp ten opsigte van besliste kriteria
of riglyne.
VERSKEIE AKSIEWOORDE EN TIPIESE ANTWOORDE WAT GEGEE
MOET WORD (vervolg)
Verduidelik
Verduidelik en klaar op om te verseker dat die leser jou goed verstaan.
Gebruik illustrasies, beskrywings of eenvoudige maar logiese verduidelikings.
Gee
Gee slegs die feite sonder enige besprekings.
Gee die breë
trekke
Lê die inligting op ’n bondige, logiese en stelselmatige manier voor.
Identifiseer
Noem die belangrikste eienskappe van ’n onderwerp.
Illustreer
Gee voorbeelde of skets ’n diagram om ’n spesifieke kwessie of onderwerp op
te klaar.
Dui aan hoe
Bied ’n uitgangspunt logies aan deur middel van deeglike redenering.
Interpreteer
Verduidelik of gee die betekenis van ’n aspek ten opsigte van algemene
konsep. Maak jou verduideliking prakties.
Lys
Gee ’n lys name, feite, items, ens. in ’n spesifieke volgorde of kategorie.
Benoem
Gee name, kenmerke, items of feite.
Lewer
kommentaar
Gee ’n persoonlike mening oor die saak.
STAP 5: OORWEEG GEPASTE GEWIGSTOEKENNING
VAN MAKLIK TOT MOEILIK
KOGNITIEWE
VLAKKE
AKTIWITEIT
% VAN
TAAK
LAAG
Herhalende vaardighede in elke kunsvorm.
30%
MEDIUM
Toepassing van vaardighede.
Ontleding van kunswerke.
Geskrewe opdragte wat begrip nodig het.
40%
HOOG
Kreatiewe werk.
Sintese van vaardighede en kennis in
kunswerke; evaluering van kunswerke.
30%
Stap 5: Struktureer vrae (scaffold questions)
• Voorsiening moet in die vraestel gemaak vir leerders regoor die
spektrum van vermoë.
• Stel ’n reeks sub-vrae op wat met basiese vrae begin en na meer
uitdagende vrae vorder, met gepaste puntetoekenning, bv.
Vraag 1.1 Begin met maklike aptytwekker – 30% van punte
Vraag 1.2 Hoofgedeelte, matig – 40% van punte
Vraag 1.3 Eindig met uitdaging/toppunt – 30% van punte
GESTEIERDE VRAE
Toeganklik vir
alle leerders
wat verdien om
te slaag
Toeganklik vir
bogemiddelde
leerders
Toeganklik vir
die mees
bevoegde
kinders
MAKLIK
MEDIUM
MOEILIKHEIDSGRAAD
UITDAGEND
V1.1
V1.2
V1.3
V1.4
V2.1
V2.2
V2.3
ens.
Puntetotaal
Teiken
30% = 30 punte
40% = 40 punte
30% = 30 punte
STAP 6: TEGNIESE VEREISTES
 ’n Slordige vraestel benadeel die leerders
 Moenie sny en plak nie – tik oor indien nodig
 Illustrasies, grafieke, foto’s, sketse, ens. is duidelik genoeg




om goeie reproduksie in die vraestel te verseker
Vrae gestel in ’n taal wat gebruikersvriendelik is
Opsionele vrae moet duidelik aangedui word
Vrae moet sonder vooroordeel wees (geslag, ras, politiek,
sosiaal en kultureel)
Korrekte spelling en grammatika
TEGNIESE VEREISTES (vervolg)
• Dekblad met die tyd, vak, graad, maksimum punte
• Duidelike instruksies aan leerders
• Korrekte nommering van vrae
• Nommering in nasienmemorandum pas by nommering in vraestel
• Uitleg is leerder-vriendelik
• Hoë-gehalte illustrasies/diagramme/foto’s/ grafieke
• Punte duidelik aangedui en berekening van punte is korrek
• Toekenning van punte op vraestel en memorandum is dieselfde
• Algemene voorkoms en netheid van hele vraestel (getik) en memorandum (getik)
• Voltooide taksonomie en moeilikheidsgraad ingesluit
TEGNIESE VEREISTES DEKBLAD
 VAK
 KUNSVORM
 GRAAD
 MAAND & JAAR
 PUNTETOTAAL
 TYDSTOEKENNING
 AANTAL BLADSYE
 NAAM VAN SKOOL/SENTRUM
DEKBLAD: INSTRUKSIES
 Lys enige instruksies aan die leerders wat volgens jou
belangrik is.
 Skryf die woord INSTRUKSIES in
hoofletters en vet druk. Die res moet in
gewone druk wees.
 Instruksies moet bondig en presies wees.
 Die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamenvraestel
kan as riglyn gebruik word.
TEGNIESE VEREISTES
BRONNE EN OPSKRIFTE VAN UITTREKSELS, KUNSWERKE OF
ONTWERPE
 Erken bronne wanneer aanhalings gebruik
word
 Gebruik tabulering of omraam die aanhaling
 Wees konsekwent met jou opskrifte van
uittreksels, kunswerke, foto’s of ontwerpe
KORREKTE NOMMERING &
PUNTETOEKENNING
Vraag 1
 1.1
 1.2 ens.
Aanduiding van verwagte punt
 Onderafdelings: ( )
 Puntetotaal vir ’n vraag:
/___/
GEBRUIKERSVRIENDELIK
Konsekwente formaat
vir elke vraag en oor
alle vraestelle
Eenvoudige
formaat
Volgorde van
vrae
Linker-/regterkantse
bladsye – hou omblaai
tot die minimum
Voorgestelde
tydstoekennings?
Antwoordboek
vergelyk met
vraestel?
TAAL EN VOOROORDEEL
Hou taal eenvoudig
Vermy vooroordeel oor
Wees spesifiek – moenie verwag dat geslag, ras, kultuur,
stedelik/landelik/streek/
kandidate tussen die lyne moet lees
provinsie
nie
Gebruik vak-spesifieke en
algemeen-gebruikte woorde
Gaan vertaling deeglik na
Ooreenkoms tussen
woorde en terme wat in
vrae, diagramme, tabelle,
grafieke gebruik word
Sensitiwiteit vir samelewing en vermy inhoud wat aanstootlik kan wees
VOORBEELD
Vusi Ngcobo verdien ’n salaris
van R10 000 per maand. Watter
aftrekkings sal van sy salaris
gemaak word?
Antwoord deur kandidaat
voorsien: Vusi beklee ’n senior
pos in die onderneming
Verwagte antwoord:
Belasting, WVF,
mediese fonds,
pensioen
VOORBEELD
Suid-Afrikaanse slange is baie
giftig. Illustreer hierdie punt
deur twee voorbeelde te
verskaf.
Verwagte antwoord:
Groenmamba, Kobra
Antwoord deur kandidaat
voorsien:
MEMORANDUM
 Stel die vrae en die nasienmemorandum terselfdertyd op
 Oorweeg die gepaste assesseringsinstrument
 Moet jy ’n tradisionele nasienriglyn of rubrieke of
albei gebruik?
 Is die memorandum akkuraat?
 Maak dit voorsiening vir alternatiewe antwoorde?
 Rubrieke werk goed vir ope of uiteenlopende vrae.
MEMORANDUM
• ’n Memorandum moet onbevooroordeeld wees en voorsiening maak vir diverse, goedberedeneerde, gemotiveerde antwoorde.
• Beantwoord jou eie vraestel in die memorandum om seker te maak dat die vrae
duidelik gestel is.
• Die eksamen is ook ’n belangrik onderrigmedium.
• Meer gedetailleerde aantekeninge tydens nasiening om as
terugvoer te gebruik.
• Leerders wil dikwels ’n kunswerk bespreek wat in ’n eksamen
gebruik word – dit lei tot spontane leer.
Dit gaan nie slegs oor punte nie!
STAP 8: TYDSTOEKENNING
Moet deur die
eksaminator
getoets word
Instruksies
moet
spesifiek
wees
STAP 9: MODERERING, BESINNING
EN GEHALTEBEHEER
INTERNE MODERERING VAN EKSAMENS
• Is die vraestel billik en behoorlik
gestruktureer?
• Behandel dit die onderwerpe?
• Is daar ope vrae in die vraestelle wat
vir ’n verskeidenheid antwoorde
voorsiening maak?
• Skep die vraestelle ’n kultuur van sukses & ’n gevoel dat almal
kan presteer?
MODERERING
Nuttige kontrolelys vir moderering
CA SP LT TRAINING FEB
2014\EXAMS_MODERATION CHECKLIST.docx
GELOOFWAARDIGHEID
Die vraestel moet
noukeurige
ondersoek en
kritiek weerstaan
Aktueel en van
toepassing op
vandag se
leerders
Moet nie
op die
laagste
waarneembare vlak
wees nie
’n Positiewe
invloed op
onderrig &
leer
DIE EINDE
VRAE / BESPREKING
DANKIE!

similar documents